Leefwêreld van die Gestremde podcast artwork

Leefwêreld van die Gestremde

by RSG · AF · Health & Fitness

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

752episodes
2012first episode
Weeklynew episodes
23 mintypical episode

Latest episodes

  1. Leefwêreld van die gestremde: Skisofrenie

    22 November 2026: Ons hoor van die pad wat ‘n gesin gestap het nadat hulle seun met skisofrenie gediagnoseer is. Hy is getroud, en leef voluit. ‘n Nasionale...

    22 min
  2. Leefwêreld van die gestremde: Die voordele van swem vir persone met gestremdhede

    15 November 2026: Wanda Bam, ’n motiveringspreker, praat oor geestesgesondheid, verlies, seerkry en die portuurondersteuning. ’n Voormalige wêreldkampioen...

    23 min
  3. Leefwêreld van die gestremde: Nita hardloop maratonne met krukke!

    8 November 2026: Nita Avis vertel hoe sy elke dag met Komplekse Regionale Pynsindroom saamleef. Sy vertel hoe sy met die gebruik van krukke aan maratonne...

    23 min
  4. Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sumarie Jordaan

    1 November 2026: Deel twee van ‘n gesprek oor van die uitdagings wat dowe gebaretaalgebruikers ervaar. Hoe word hulle diverse geestelike behoeftes benader en...

    23 min
  5. Leefwêreld van die gestremde: Uitdagings van dowe gebaretaalgebruikers; Sorgsentrum vir verstandelik ingeperkte volwassenes

    25 Oktober 2026: Deel 1 van ‘n gesprek oor van die uitdagings wat dowe gebaretaalgebruikers ervaar. Hoe word hulle diverse geestelike behoeftes benader en...

    23 min
  6. Leefwêreld van die gestremde: Arbeidsmark-uitdagings met MS; Spastiese kwadrupleeg

    18 Oktober 2026: Ons kyk na die uitdagings in die arbeidsmark vir mense met meervoudige sklerose. Elanza Jordaan is ‘n spastiese kwadrupleeg. Sy is ’n...

    23 min
  7. Leefwêreld van die gestremde: Serebrale gestremdheid

    11 Oktober 2026: Serebrale gestremdheid is lewensveranderend. Daar is ‘n platform waar mense wat met serebrale gestremdheid leef, hulle uitdagings met...

    23 min
  8. Leefwêreld van die gestremde: Paralimpiese swemmer; Downsindroom-maand

    4 Oktober 2026: Adri Visser is liggaamlik erg gestremd. Sy vertel van haar prestasies as Paralimpiese swemmer en hoe sy al die uitdagings oorkom het. Sy gee...

    22 min
  9. Leefwêreld van die gestremde: Stryders vir toeganklikheid inspireer ná eie terugslae

    27 September 2026: Adri Visser is ‘n ware inspirasie. Sy is liggaamlik erg gestremd, maar leef voluit. Haar lewenslus en houding is prysenswaardig, en sy...

    22 min
  10. Leefwêreld van die gestremde: Neurovisie-rehabilitasie; Gids- en dienshonde

    20 September 2026: Wat behels neurovisie-rehabilitasie? Wie kan daarby baat vind? Die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging doen al vir langer as 70 jaar diens...

    22 min
  11. Leefwêreld van die gestremde: Impak van sigverlies; Doofheid-bewusmakingsmaand

    13 September 2026: ‘n Oogkundige vertel van die groot impak wat sigverlies op die mens se algemene funksionering het. September is Doofheid-bewusmakingsmaand.

    22 min
  12. Leefwêreld van die gestremde: Gehoorbewusmakingsmaand; Wanda Bam

    6 September 2026: September word gewy aan bewusmaking en interaksie met mense wat leef met gehooruitdagings. Wanda Bam, ’n skrywer en lewensafrigter, vertel...

    22 min
  13. Leefwêreld van die gestremde: Innovation for the Blind vier 145 jaar

    30 Augustus 2026: Innovation for the Blind vier vanjaar sy 145ste bestaansjaar! Stephne Botha vertel hoe dié organisasie steeds relevant bly. ’n Luisteraar...

    23 min
  14. Leefwêreld van die gestremde: Christelle Taute se pad met MS

    23 Augustus 2026: Ons besoek die leefwêreld van Christelle Taute, wat al vir 29 jaar saamleef met meervoudige sklerose. ‘n Onderwyseres van TransOranje Skool...

    22 min
  15. Leefwêreld van die gestremde: Fasiliteit om gestremdes met vakmanmvaardighede te help

    16 Augustus 2026: ‘n Ruimtefasiliteit (immersive room) is ‘n waardevolle apparaat om mense met gestremdhede met vakmanvaardighede te help. Het jy geweet...

    23 min
  16. Leefwêreld van die gestremde: Marinda se pad met Alzheimers

    9 Augustus 2026: Is daar beperkings op die gebruik van kontaklense? Kan oogoefeninge kinders se sig verbeter? Sy is 16 jaar gelede met Alzheimers...

    23 min
  17. Leefwêreld van die gestremde: Die emosionele kant van gestremdheid; Die lewe ná amputasie

    2 Augustus 2026: Hoe hanteer mens die emosionele kant van gestremdheid? Gehoorverlies, hoe gering ookal, beïnvloed hoe ons onsself laat geld. Ons kry...

    22 min
  18. Leefwêreld van die gestremde: Meervoudige Sklerose; Overberg Tehuis, Riviersonderend

    26 Julie 2026: Is dit ’n goeie idee om jou werkgewer in te lig oor ’n diagnose van Meervoudige Skelrose, en wanneer is dit ’n goeie tyd indien dit nodig...

    23 min
  19. Leefwêreld van die gestremde: Meervoudige sklerose; Gestremdes en geloofsgemeenskappe

    19 Julie 2026: Ons beantwoord luisteraars se vrae oor meervoudige sklerose, soos watbedoel word met MS-uitputting en “brain-fog”. ‘n Spesiale Sondag vir...

    21 min
  20. Leefwêreld van die gestremde: Psigososiale gestremdhede; Hulporganisasie in S-Kaap vir kinders met spesiale uitdagings

    12 Julie 2026: Die impak van psigososiale gestremdhede op die persoon en sy naasbestaandes en vriende. Binah is ‘n Hebreeuse woord, wat “verstaan” beteken....

    23 min

Showing the latest 20 of 752. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1fmm5fthdpadktq0rthd75ynaw/episodes

More health & fitness podcasts →