Laat ons Boekevat podcast artwork

Laat ons Boekevat

by Jan Smit · AF · Religion & Spirituality, Christianity

'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.

116episodes
2024first episode
Weeklynew episodes
21 mintypical episode

Latest episodes

  1. 1 Johannes 2

    Send us Fan Mail Johannes gaan voort om 'n verskeidenheid onderwerpe aan te raak, en om die gemeentes te leer met 'n groot aantal wyshede en kennis van God.

    25 min
  2. 1 Johannes 1

    Send us Fan Mail Ons begin vandag met die briewe van Johannes. Johannes, die dissipel vir wie Jesus lief was. Die apostel wat vir ons leer: God is...

    20 min
  3. Lukas 24

    Send us Fan Mail Die hartseer van Goeie Vrydag is verby en ons vier die vreugde van Opstanding Sondag! Jesus verskyn aan die Emmaus gangers en ook aan Sy...

    19 min
  4. Lukas 23

    Send us Fan Mail Vandag lees ons van Jesus se verhoor voor Pilatus en Herodes. Sonder wettige aanklagte en behoorlike bewyse word die onskuldige Jesus,...

    21 min
  5. Promises of God

    Send us Fan Mail We are encouraged to stand on the promises of God, and to trust God to be faithful to keep His promises.

    14 min
  6. Lukas 22(b)

    Send us Fan Mail Jesus is in die tuin van Getsemani waar Hy tot Sy Vader bid, waar Judas Hom verraai, en waar Hy gevange geneem word. Jesus word geslaan en...

    17 min
  7. Lukas 22(a)

    Send us Fan Mail Dit is die tyd vir die fees van die ongesuurde brode, die Pasga, oftewel die Paasfees, en dit is by hierdie geleentheid waar Jesus die...

    20 min
  8. Lukas 21

    Send us Fan Mail Hierdie hoofstuk handel hoofsaaklik oor die profetiese rede van Jesus, wat gevolg het op 'n vraag van die dissipels.

    23 min
  9. Lukas 20

    Send us Fan Mail Jesus is nou in Jerusalem waar Hy die mense leer deur gelykenisse te vertel en met hulle te gesels, maar deurentyd is die skrifgeleerdes en...

    23 min
  10. Lukas 19

    Send us Fan Mail In Jerigo gaan Jesus tuis by die hoof tollenaar Saggeus, en dan vertel Jesus die baie belangrike en insiggewende gelykenis van die tien goue...

    22 min
  11. Lukas 18

    Send us Fan Mail Jesus is op reis na Jerusalem om daar gekruisig te word, en op Sy pad gaan Jesus nou deur Jerigo loop. Hy vertel nog gelykenisse, antwoord...

    19 min
  12. Lukas 17

    Send us Fan Mail Jesus genees tien melaatse mans, maar net een kom terug om God te prys en te dank. Jesus leer ons ook oor die krag van geloof, en Hy leer...

    24 min
  13. Lukas 16

    Send us Fan Mail Vandag se Bybelstudie gaan oor die gelykenis van die oneerlike bestuurder, en die verhaal van die ryk man en Lasarus.

    22 min
  14. Lukas 15

    Send us Fan Mail Vandag lees ons van die verlore skaap, die verlore muntstuk, en van die verlore seun. Jesus vertel vir ons van die vreugde wat tot in die...

    20 min
  15. Lukas 14

    Send us Fan Mail Jesus maak nog mense gesond en vertel nog gelykenisse. Jesus leer ons lesse van nederigheid en van vrygewigheid, en dat ons die sout van die...

    19 min
  16. Lukas 13

    Send us Fan Mail Jesus is nog steeds op reis na Jerusalem, en op die pad gaan Hy deur 'n aantal dorpe en stede. Hy leer die mense met gelykenisse, en Hy maak...

    21 min
  17. Lukas 12

    Send us Fan Mail In hierdie hoofstuk leer Jesus die dissipels 'n hele aantal belangrike lesse, en vertel Hy ook 'n aantal gelykenisse vir die skare. Jesus...

    23 min
  18. Lukas 11

    Send us Fan Mail Op die versoek van die dissipels, leer Jesus hulle om te bid. Jesus beklemtoon ook weer die belangrikheid van die Woord van God. Dan beland...

    25 min
  19. Lukas 10

    Send us Fan Mail In Lukas hoofstuk 10 lees ons van die 72 dissipels wat Jesus uitgestuur het op 'n sending in Samaria, en ons hoor ook die gelykenis van die...

    21 min
  20. Lukas 9b

    Send us Fan Mail Jesus is nou op pad vanaf die berg Hermon, terug na Galilea. Op die pad, dryf Hy 'n bose gees uit 'n seun uit, kondig die tweede keer Sy eie...

    19 min

Showing the latest 20 of 116. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1zjtfefc1jashv0wv5dqw3pdxq/episodes

More religion & spirituality podcasts →