Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Party dae loop alles volgens plan. Ander dae voel dit asof alles tegelyk gebeur. In haar laaste gesprek van die jaar op Kosmos 94.1 gesels Estie oor die...
Microsoft 365 se probleme het vandag behoorlik vir chaos en frustrasie gesorg! 💻😅 Gelukkig het ons vir Stefan Fleidl, wat in die IT-bedryf werk, raakgeloop...
Prostaatgesondheid is ’n belangrike onderwerp vir mans, veral namate hulle ouer word. Kosmos 94.1 gesels oor prostaatgesondheid, algemene prostaatprobleme en...
Die feesseisoen is om die draai, en daarmee saam kom jaarafsluitings, lekker kuiers en heelwat eet en drink! Maar al dié feestelikhede kan ook die risiko van...
Wat beteken Namibië se mediumtermyn-begrotingsoorsig vir die land se ekonomie en jou sak? Jomare Duddy gesels met Romé Mostert van Cirrus Capital oor die...
Die sperdatum vir NamRA se belastingamnestieprogram is 31 Oktober 2026, maar wat beteken dit vir belastingbetalers wat nog uitstaande opgawes of...
Jy woon in die duurste huis wat jy ooit sal besit: jou liggaam. Maar hoe goed versorg jy die triljoene inwoners wat daarin woon? In vandag se gesprek oor...
NASCAM's music licensing fees have sparked frustration among Namibian business owners, with many questioning how tariffs are calculated, why additional...
Die bekende Namibiese sjef Sanet Prinsloo kuier saam met Jean-Louis en Laimi op Kosmos 94.1 ter viering van Internasionale Sjefdag. Met haar aansteeklike...
What do Namibia’s new meat directives mean for your next shopping trip, your farm or a family gathering? Ministry of Agriculture spokesperson Romeo Muyunda...
Laimi gesels met die voormalige minister van gesondheid, dr. Richard Kamwi, oor die afsterwe van Namibië se voormalige eerste dame, Penehupifo Pohamba. Die...
Hoe raak die bek-en-klouseer-beperkings gewone Namibiërs? Landbou-ontleder Wallie Roux gesels met Kosmos 94.1 oor die druk op die vleisbedryf – van...
Jean-Louis gesels met Hendrik Dames, bemarkingsbestuurder van Feedmaster en onafhanklike kundige raadslid op die FMD Support Fund. Wat presies is die FMD...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Irma’s Blues Rescue en Irma’s Heartbreak Rescue, en hoe emosionele gesondheid ’n belangrike rol in ons algehele...
Thinus Pretorius, president van die Namibië Landbou Unie, gesels oor die huidige bek-en-klouseer-situasie in Namibië. Wat kan gedoen word om verdere...
Die bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië kan ekonomiese gevolge hê wat veel verder strek as net die landbou- en veebedryf. Beperkings op veebewegings,...
Goeie nuus vir Namibiese werkers: Sekere voordele van die Maatskaplike Voorsorgkommissie word vanaf 1 Oktober verhoog. Maar wat beteken hierdie veranderinge...
Jean-Louis Knouwds gesels oor die jongste bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië, nadat die siekte onder beeste op ’n kommersiële plaas in die Karasburg...
Hierdie week gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor ThreshHold RealMSM en hoe dit moontlik kan help met alledaagse liggaamspyn en seer gewrigte. Of jy...
Elmero Strauss gesels met Megan Gevers, Miss Elite Face of Hope Namibia 2026, oor die Light of Hope-inisiatief. Hulle fokus op die uitreik na kwesbare...
Showing the latest 20 of 207. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3n2292y4habkh9pwn9qq2sbgja/episodes