Kosmos 94.1 podcast artwork

Kosmos 94.1

by Kosmos 94.1 · EN

Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government ministers on our station - clarifying or explaining important matters, or reacting to matters of the...

2,970episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
1 mintypical episode

Latest episodes

  1. Die 18:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    4 min
  2. Moerat bewus van bedreiging wat Franse inhou

    Rugby: Die Springbok-slot Salmaan Moerat verwag 'n epiese stryd in Sondag se Nasieskampioenskap-eindstryd teen Frankryk op Twickenham. Dit sal die 28-jarige...

    1 min
  3. Oppas, reisende plaaswerkers 'kan BKS versprei'

    Verbruikers word aangeraai om vleis slegs by goedgekeurde slaghuise en winkels te koop en hul strokies te hou. Uitvoerende beampte vir Gehalteversekering en...

    1 min
  4. Die hoofnuus om 17:00

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    4 min
  5. 16 Dae van Aktivisme teen GBV skop af

    Die 16 Dae van Aktivisme-veldtog teen Geslagsgebaseerde Geweld is vandag van stapel gestuur, en duur tot 10 Desember. Die tema is “Verenig om...

    1 min
  6. Oppas, kernkrag is ontsettend duur

    Reaksie word steeds ontvang oor die regering wat beplan om die land se ryk uraanbronne plaaslik vir onder andere kernkrag te gebruik in plaas daarvan om...

    1 min
  7. Landbouministerie wil loslopende vee vasvat

    Die landbouministerie verskerp pogings om loslopende vee suid van die Veterinêre Kordonheining aan te spreek. Die ministerie waarsku dat onbeheerde...

    1 min
  8. Die 16:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    4 min
  9. Nust vra nou AS-vlak kwalifikasie vir graadprogramme

    Voornemende studente wat aan Nust wil studeer, sal vanaf 2027 aan nuwe toelatingsvereistes moet voldoen. Die universiteit vereis nou dat aansoekers oor 'n...

    1 min
  10. China lanseer Shenzhou-24-ruimtetuig, eerste buitelander aan boord

    China het vanoggend sy bemande Shenzhou-24-ruimtetuig gelanseer en drie ruimtevaarders na sy Tiangong-ruimtestasie gestuur. Die span sluit die Chinese Tang...

    1 min
  11. Die 15:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    4 min
  12. Hof verklaar onafhanklike Phala Phala-verslag onwettig

    Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die Artikel 89-onafhanklike paneel se verslag oor president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-skandaal onwettig verklaar. Dit...

    1 min
  13. Windhoekers kry kragonderbreking-kennisgewingstelsel

    Inwoners van Windhoek sal binnekort beter oor kragonderbrekings ingelig word. Die Stad Windhoek het vanoggend 'n nuwe kennisgewingstelsel bekendgestel wat...

    1 min
  14. Die 14:00 nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    4 min
  15. 13:00 Hoofnuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    5 min
  16. NANSO waarsku oor impak van skoolleierskapsgeskille op leerders

    Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie sê leerders ly daaronder wanneer skoolrade en die onderwysministerie in leierskapsgeskille vasgevang raak. Dit...

    1 min
  17. President dring op vinniger uitvoering van 34 kabinetsopdragte aan

    President Netumbo Nandi-Ndaitwah het met die opening van die tweede Namibia Public-Private Forum aangedring op dringende uitvoering van die 34...

    1 min
  18. LLPBN maan teen vals berigte oor bek-en-klouseer

    Die Lewendehawe en Lewendehaweprodukteraad van Namibië sê die bek-en-klouseer-uitbreking in Karasburg is ná sowat 60 dae redelik onder beheer, met geen...

    1 min
  19. 12:00 Nuus

    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.

    3 min
  20. Verkeersbeamptes beboet motoriste sonder bestuurslisensies

    Motoriste word daaraan herinner om te alle tye hul geldige bestuurslisensie by hulle te hê wanneer hulle op die land se paaie bestuur. Verskeie motoriste is...

    1 min

Showing the latest 20 of 2,970. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3ws670dk8fa6k8cj9589n1p8t4/episodes