Kortom podcast artwork

Kortom

by RSG · AF · Arts

’n Program waarin kortverhale voorgelees word

612episodes
2014first episode
Weeklynew episodes
14 mintypical episode

Latest episodes

  1. Kortom 24 November 2026

    Julio Agrella vertel in sy kortverhaal, LANGPADVAT, wat kan gebeur wanneer jy ‘n ryloper oplaai. Die voorleser is Stephanie Baartman.

    15 min
  2. Kortom 17 November 2026

    Dean Balie lees vir oulaas voor uit TUSSEN TWEE VURE, die kortverhaalbundel van advokaat Pieter van Wyk se jeugervaringe van 27 jaar in die Suid-Afrikaanse...

    12 min
  3. Kortom 10 November 2026

    Ryno Eksteen skryf in sy kortverhaal, VOETSTOOTS, oor die uitwerking wat ‘n isolerende verhouding op ‘n mens kan hê, en die paaie waarop so ‘n soort...

    14 min
  4. Kortom 3 November 2026

    Deel 2: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

    10 min
  5. Kortom 27 Oktober 2026

    Dot Serfontein deel in haar kortverhaal, DIE SPOOK BY DIE OSKAMP SE HEK, van ‘n jong kind se verbeeldingsgange. Die vraag waarmee die kind konfronteer word,...

    20 min
  6. Kortom 20 Oktober 2026

    Deel 1: Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal POST-MANDELA, voor.

    10 min
  7. Kortom 13 Oktober 2026

    Francois Stemmet vertel in sy kortverhaal, DIT BETAAL OM TE ADVERTEER, hoekom dit belangrik vir ‘n man is om eerlik te kommunikeer as hy die liefde van sy...

    15 min
  8. Kortom 6 Oktober 2026

    Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.

    10 min
  9. Kortom 29 September 2026

    Stanley Cierenberg vertel in sy kortverhaal, ZETTIE EN DIE TENTROK, hoe ‘n dame ‘n man moes help wegkruip vir sy kwaai vrou. Die voorleser is Johny Klein.

    16 min
  10. Kortom 22 September 2026

    Kaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk...

    14 min
  11. Kortom 15 September 2026

    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie...

    13 min
  12. Kortom 8 September 2026

    Dean Balie deel die oudpolisieman en skrywer, Piet van Wyk, se ervaring van sy vriend Carlos met ons in die kortverhaal, CARLOS. Kayle Farmer lee die gedig,...

    14 min
  13. Kortom 1 September 2026

    Nellie Alberts skryf in die kortverhaal, ELKE HOND KRY SY DAG, van ‘n tienerseun wat ‘n afgetrede polisiehond aanneem, en die avonture waarop hulle gaan. Die...

    11 min
  14. Kortom 25 Augustus 2026

    TUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en...

    12 min
  15. Kortom 18 Augustus 2026

    Audrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit...

    23 min
  16. Kortom 11 Augustus 2026

    Dean Balie lees Pieter van Wyk se kortverhaal, TUSSEN TWEE VURE, oor ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika.

    13 min
  17. Kortom 4 Augustus 2026

    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die...

    14 min
  18. Kortom 28 Julie 2026

    Richard van der Westhuizen lees Jan Horn se twee kortverhale, ’N KAR HET KARAKTER en TOTSIENS MY SKATTEBOL, uit sy aweregse bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS.

    15 min
  19. Kortom 21 Julie 2026

    Elsabe de Jager deel in haar kortverhaal, ‘N HOND SE HART, die ervaringe van ’n emigrant, en hoe so ‘n skuif ‘n dame en haar hele gesin vir altyd beïnvloed....

    20 min
  20. Kortom 14 Julie 2026

    Richard van der Westhuizen lees drie van Jan Horn se kortverhale voor, en vertolk as’t ware die rol van Jan Horn. Hy word met ‘n stofsuier gekonfronteer in...

    17 min

Showing the latest 20 of 612. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2j65hn6rkjbey8jjsgzhmyqj4j/episodes

More arts podcasts →