Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges en ander belanghebbendes, hul perspektiewe en ervarings kan deel. Elke episode bied die kans om te leer hoe onderwys nie net die verantwoordelikheid van skole is nie, maar iets wat die hele gemeenskap betrek. Mercia Eksteen, die aanbieder, lei hierdie inspirerende gesprekke, wat daarop gemik is om mense aan te moedig om hul rol in die onderwys en gemeenskapsontwikkeling te erken. Die program...
Op 21 November gesels Amor Prinsloo, ATKV-streeksbestuurder vir KwaZulu-Natal en die Oos-Vrystaat op Kopskuif. Sy neem ons op ’n reis deur die hart van die...
Op 14 November gesels bekroonde joernalis, redakteur en skrywer Keina Swart op Kopskuif. Met meer as drie dekades se ervaring in die mediawêreld het sy ’n...
Gracia Louw, digter, storieverteller, kunstenaar en spreker gesels op 7 November op Kopskuif. Kom luister hoe Gracia gesels oor haar betrokkenheid by...
Skakel op 31 Oktober in op Kopskuif en kom luister hoe die bekende stemkunstenaar en akteur, Johny Klein, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die...
Op 24 Oktober gesels Jaco Spies, ATKV-streeksbestuurder van die Suid-Kaap, op Kopskuif. Jaco gesels oor hoe ATKV-taklede elke dag die hande, voete, oë, ore...
Mercia Eskteen gesels met Ilne Fourie, bekroonde skrywer, aktrise en stemkunstenaar, oor haar lewe, werk en kreatiewe reis.
Mercia Eskteen gesels met Ilne Fourie, bekroonde skrywer, aktrise en stemkunstenaar, oor haar lewe, werk en kreatiewe reis.
Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike...
Miché van Wyk, aktrise, digter, skrywer en kabaretkunstenaar, gesels op 19 September op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe Miché gesels oor haar...
Xander Venter, bekende akteur, gesels op 26 September op Kopskuif. Hy het deur sy skoolloopbaan in verskeie verhoogproduksies verskyn en veral in...
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, gesels op 12 September op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in...
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe...
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe...
Op Saterdag 29 Augustus gesels Aviwe Ngabom op Kopskuif. Hierdie Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en...
Nina Strydom se pad na sukses is verweef met die ATKV. Sy was die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en...
“Waarin lê die kern van die lewe?” het die Griekse filosoof Aristoteles eenmaal gevra en sy eie vraag geantwoord met die woorde: “Om ander te dien en goed te...
Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels op 1 Augustus op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe Sybil gesels oor die...
Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die...
Die ATKV bemagtig al dekades lank deelnemers en gemeenskappe om in hul toekoms te belê deur projekte wat taal, kultuur en gemeenskapsontwikkeling sigbaar...
Sommige gevegte is nie sigbaar vir die oog nie, maar dit maak dit nie minder werklik nie. Op 11 Julie deel Monique Pieterse op Kopskuif haar reis met...
Showing the latest 20 of 162. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0f9fm3dv2xb5zsm15gh1wt6mwa/episodes