Kompas podcast artwork

Kompas

by RSG · AF · Education

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.

1,617episodes
2020first episode
Severalepisodes a week
22 mintypical episode

Latest episodes

  1. Kompas: Hoe om tydens die vakansie veilig te wees

    24 November 2026: Die bekende misdaadondersoeker, Mike Bolhuis, gesels met Hazel Janse van Rensburg. Met meer as 35 jaar se ervaring in die...

    22 min
  2. Kompas: Internskappe

    23 November 2026: Soek jy ‘n manier om jou kanse te verbeter om werk te kry? Dalk is ‘n internskap die oplossing. Jy leer hoe iets werk, en dan kry jy die...

    24 min
  3. Kompas: Twee jong gouemedalje-wenners

    20 November 2026: Barrie Ferreira gesels met twee jong gouemedalje-wenners, wat oorsee aan ysskaats en hoogspring deelgeneem het.

    22 min
  4. Kompas: Justin se passie vir die see

    19 November 2026: Ons duik ons saam met Justin Janse van Rensburg in die fassinerende wêreld van die oseaan in. Justin het van kleins af 'n groot passie vir...

    22 min
  5. Kompas: Die krag van skarebefondsing

    18 November 2026: Wat doen jy wanneer 'n ma jou bel en sê sy moet binne enkele maande R5 miljoen rand insamel om haar dogtertjie se lewe te red? Catherine...

    24 min
  6. Kompas: Wat is op 2027 se kultuurspyskaart?

    17 November 2026: Wat is op die kultuurspyskaart vir jongmense in 2027? Mercia Eksteen, kommunikasiebestuurder van die ATKV, gesels oor watter...

    21 min
  7. Kompas: SETA’s, leerlingskappe en vakleerlingskappe

    16 November 2026: Wat is die verskil tussen SETA’s, leerlingskappe en vakleerlingskappe? Watter geleenthede bied dit aan jongmense?

    24 min
  8. Kompas: Hoërskool Ben Vorster se presteerders

    13 November 2026: Ons maak ‘n draai by Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen om met ‘n danser en ‘n redenaar te gesels. Hulle het onlangs baie goed in kompetisies...

    22 min
  9. Kompas: Grootste foute met werksaansoeke

    12 November 2026: Suzette van Rooyen, praktykbestuurder van ’n onkologiepraktyk, gee praktiese raad oor CV's, werksaansoeke en werksonderhoude om jong...

    20 min
  10. Kompas: Marlie Coetzee se missie

    11 November 2026: Jy kan nie kan wag tot jy 25 is om te leer hoe geld werk nie. Marlie Coetzee was vir 12 jaar by Viva, waarvan sewe jaar as uitvoerende...

    23 min
  11. Kompas: Rico Immelman

    10 November 2026: Van 7de Laan en Spooksoeker tot die verhoog – die jong akteur Rico Immelman is besig om sy merk in die vermaaklikheidsbedryf te maak. Hy...

    20 min
  12. Kompas: Watter beurse is daar vir naskoolse studie?

    9 November 2026: Watter soorte befondsing is daar vir iemand wat universiteit toe gaan? Wat is die verskil tussen ‘n studiebeurs en ’n akademiese beurs? Wat...

    24 min
  13. Kompas: Beroepe in die landboubedryf

    6 November 2026: Barrie Ferreira vind uit wat dit behels om ‘n landbouberoep te volg in die pakhuisbedryf, kwaliteitsbestuur en wildsbestuur.

    22 min
  14. Kompas: Verstaan wat aanvullings jou bied

    5 November 2026: Wat neem jy werklik in wanneer jy aanvullings gebruik? Johan Nel van Nutritional Performance Labs (NPL) praat oor die belangrikheid daarvan...

    22 min
  15. Kompas: Wat kan ek doen om eksamenspanning te verlig?

    4 November 2026: Die matriekeindeksamen is aan die gang, en baie leerders voel oorweldig deur die lang ure, hoë verwagtinge en min hersteltyd. Konstante...

    24 min
  16. Kompas: SOS se beginnerrobotika-kompetisie

    3 November 2026: Robotika gaan oor veel meer as net robotte en rekenaars. Meer as 100 leerders het onlangs hulle vaardighede op die proef gestel tydens die...

    21 min
  17. Kompas: Jong mans se geestesgesondheid

    2 November 2026: Luister na ‘n storie van hoop van iemand wat bewusmaking skep oor jong mans se geestesgesondheid.

    22 min
  18. Kompas: Skoolfokus - Hoërskool Framesby

    30 Oktober 2026: Barrie Ferreira kuier by Hoërskool Framesby in die Oos-Kaap, waar hy met twee uitskieterleerders gesels.

    23 min
  19. Kompas: Stemme tel en bekendmaking van uitslae

    29 Oktober 2026: Ilke Davids van die Onafhanklike Verkiesingskommissie praat oor die stemtelproses en die bekendmaking van verkiesingsuitslae.

    19 min
  20. Kompas: Liefde is Rooi

    28 Oktober 2026: LIEFDE IS ROOI is ’n plaaslike film wat diep delf in familie, trauma, liefde en die krag van gemeenskap. In die kollig is twee akteurs wat...

    24 min

Showing the latest 20 of 1,617. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3dfjv8d98pb778gx91bxkfwhyf/episodes

More education podcasts →