Die jongste van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
Van Koekedoortjie tot solo! Wicus van Deventer stel sy eerste enkelsnit ‘Moenie’ bekend. ’n catchy Afrikaanse pop-liedjie oor aan-en-af liefde.
I caught up with Tanner Wareham about his surprise new single ‘You Problem’ 🎶 Born from his friend Bevan Venter’s joke “sounds like a you problem,” it’s an...
Ons gesels met Dillon Voster oor sy nuwe enkelsnit ‘Sal Ek Ophou’, die opvolg van “Dans Met My”, en sy pad vorentoe in Afrikaanse musiek. Luister die...
Chloë maak haar debuut met "Vinnige Hart" 'n opbouende lied oor groei, selfvertroue en die moed om die lewe voluit aan te pak. Geïnspireer deur haar eie...
From GarageBand on an iPad at 6 years old to indie-pop on TikTok at 17. I sat down with Johannesburg artist Jordan Angel to talk about his journey, going...
Daniel John is back with his heartfelt new single, “Somebody To Hold” an emotional story about love, regret, and learning to forgive yourself for past...
Hugh Lynn se vierde enkelsnit uit sy album “Hemel” is gebore uit een van die diepste hoofstukke van sy lewe. In hierdie onderhoud vertel hy oor die verlies...
Die jong Klerksdorpse kunstenaar Anchen gesels oor haar nuwe enkelsnit "Skadu teen my mure" ’n eerlike, moderne liedjie oor herinneringe, onsekerheid en die...
Southern Wild return with "Right on Time," the new single taken from their long-awaited second album The Art of Feeling Nothing, out 30th October 2026 via...
South African singer-songwriter Stanley Johnson joins us for a conversation about his new single, "Rollercoaster." Hailing from Boksburg and Cullinan and...
South African rising pop artist Shaza has captured the weekend feeling with her new single, "Friday" upbeat, bright, and built for summer. In this interview...
Die Stellenbosch-student maak haar debuut met "Groot Karoo Se Teer" 'n liefdesbrief aan die wye vlaktes en oop paaie van haar jeug.
Na jare agter die skerms as die pen agter Afrikaanse treffers soos "Tekkies Brand" en "Haar Naam Was Somer", tree Roux Cloete nou self in die kollig met...
Dian Roux is terug met "Groet", 'n eerlike afskeidslied oor die oomblik wanneer liefde alleen nie meer genoeg is nie. Die lied neem luisteraars na daardie...
ANRICH is terug met sy nuwe single “Ek Onthou” ’n vars, moderne Afrikaanse popklank met groot melodieë en eerlike lirieke wat hom terugbring by die meer...
n Liedjie wat aanhou speel. 'n Dans wat jy nie vergeet nie. "Vas in my Kop" – Heidi se nuutste country-pop enkelsnit.
Ek het met Regardt van Sentiment gesels oor hul debuut-enkelsnit, Ek Wil Jou Sien. 'n Liedjie oor daardie een persoon vir wie jy enigiets sal doen net om te...
Sangeres Onike se nuwe enkelsnit Sterker onthul 'n reis van trauma, die verlies van haar pa en die ontdekking dat 'n mens na die donkerste tye steeds kan...
In this interview I chat with the talented artist KLA about her new single, 'Riding' an infectious R&B/Pop anthem celebrating the beauty of true partnership...
Die Suid Afrikaanse sanger het pas sy nuwe single "Hart se Huis" vrygestel en dit is soveel meer as net 'n liefdeslied. Dit gaan oor die mens se hart as 'n...
Showing the latest 20 of 163. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_22e95hk1hvbttv2r9wcbamgecs/episodes