Ontdek die Jesuslewe saam met Kerksondermure. By Kerksondermure (KSM) glo ons elkeen is uniek geroep om die Jesuslewe te ontdek. Hierdie klank boodskappe van ons eredienste neem jou saam op ’n ontdekkingsreis waarin ons leer om as Sy liefdevolste gemeenskap te leef, nederig te dien, uit te reik na die kwesbares en ander nader te trek aan die Bron van alles wat mooi, reg en heel is.
“Julle is meer blind as ‘n blinde mens!” Dit is wat Jesus vir die Farisieërs sê wat dink hulle sien, maar eintlik heeltemal die punt mis. By die blinde man...
Mense wil graag dinge vir God vra. Maar hoe gaan ons maak as Hy aan ons begin vrae vra? En watter vrae gaan Hy heel eerste vra? Wel, die volgende vier vrae...
Wat sou jy sê is die EEN hoofstuk in die Bybel wat ons MOET ken? Daardie hoofstuk wat die groot boodskap van die Bybel saamvat? Vandag staan ons by so ‘n...
Ons leef in 'n holderstebolder wêreld, waarin dit voel of die chaos nie net buite is nie, maar in ons huis en ons harte in gekom het. Vanuit Filippense 4...
Ons dien ‘n God wat anders is. Hy is die God wat almal verbaas het, en dit steeds doen. Teenoor ons verwagtinge van die lewe en God is daar Sy wil en die...
Elke mens, ook ek en jy, het nou eenmaal die geneigdheid om ons blind te staar teen die realiteit van ons foute, tekortkominge en verkeerde keuses. Ja, jy...
Wanneer hoop wegloop, is daar moeilikheid. Dit gebeur in Klaagliedere. Almal se hoop het die pad gevat. Maar dan ontdek die skrywer van Klaagliedere 3 dat...
Ja, ons weet teen die tyd: Jesus maak die wêreld ‘n beter en mooier plek. Nou stuur Hy jou en my om dit saam met Hom te doen. Dit het baie praktiese,...
Konflik in gesinne en families is deel van ons lewe. Soms is die bakleiery so erg dat ons op ‘n punt kom waar ons gewoon net sê: “Ek gee nie meer om nie” of...
Die wêreld word mooier wanneer verhoudings mooier word. In hierdie boodskap gaan ons ontdek hoe Jesus wat sy volgelinge se voete was, hierdie stelling waar...
Om te sien wat Jesus sien. Om te kyk soos Jesus kyk. Dis baie mooi gedagtes en absoluut die regte manier van dink en doen, maar dis makliker gesê as gedaan....
Jesus vat kortpad deur Samaria. Nee Hy moet! Hy het ‘n afspraak met die “verkeerde” persoon - ‘n Samaritaanse vrou by die put van Sigar wat nie juis bekend...
Hoe donker is donker werklik? Hierdie week gaan loer ons in op ‘n gesprek wat in die nag plaasgevind het en ontdek ons die Jesus wat mooi maak – selfs daar...
Wie is Jesus – en wat doen Hy met ’n mens se lewe? Jesus is meer as net ’n goeie mens of ’n profeet. Hy is God wat mens geword het – die Lig wat in ons...
Jesus word sigbaar deur die brood wat ons uitdeel – dit is wat Jesus-volgelinge hulle mee besig hou wanneer hulle weet hulle is gered, en hulle is...
Ons leef in ‘n wêreld wat sê jou identiteit het iets ekstra nodig. Wie jy is, + goeie lewe, Wie jy is, + geld? Galasiërs het nuus wat ons vry maak: Jou...
Heel dikwels is ons alleen, gedaan en moeg. Soms kry ons seer, ons verkeer in pyn en ander kere weer is ons beangs en benoud. In sulke tye is dit...
Die Evangelie (die Goeie nuus oor Jesus) is so mooi! Paulus wys ons in Galasiërs 4 dat hoe dieper mens delf in die Evangelie, hoe mooier word dit. Kom ontdek...
Paulus is kwaad, ontwrig, teleurgesteld…….ja, jy lees reg, dis Paulus as hy skryf aan die Galasiërs in Galasiërs 3. Dalk is ‘n beter beskrywing: hy spoeg...
God se wiskunde werk anders as ons wiskunde. As ons in ons gedagte iets by iets plus, kom ons by ‘n groter en beter plek uit, maar God se wiskunde werk nie...
Showing the latest 20 of 153. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1g7qfs40xkbecbb19778c75fej/episodes