Invloed Kerk | Preke podcast artwork

Invloed Kerk | Preke

by Invloed Kerk · AF · Religion & Spirituality, Christianity

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.

261episodes
2021first episode
Weeklynew episodes
41 mintypical episode

Latest episodes

  1. Stem van jou Denke I Tussen Stasies

    Jou lewe beweeg in die rigting van jou sterkste gedagte. Dit is belangrik dat ons moet onderskei tussen watter gedagtes van God kom en watter nie. Die Regte...

    42 min
  2. Platform van Vrees I Tussen Treine

    Hoeveel keer klim ons op die verkeerde trein omdat ons bang is ons mis iets uit? Ons vergelyk, begeer en jaag agter ander se lewens aan, terwyl God dalk ’n...

    43 min
  3. ‘n Hart wat vassit I Sake van die Hart

    ‘n Hart wat vassit I Sake van die Hart Woede is ’n emosie, maar toorn is wanneer jou woede môre sien. Ons almal word kwaad, maar wat doen ons met daardie...

    49 min
  4. Bitterheid I Sake van die Hart

    Bitterheid kruip stadig in 'n mens se hart in en verdraai jou hele perspektief. Dit dwing jou om boek te hou van wat jou pla, totdat jy heeltemal blind raak...

    37 min
  5. Dade I Sake van die Hart

    'n Goeie boom dra goeie vrugte. Jy kan nie met jou aksies verdien om gered te word nie. Met dit gese, is jou aksies ook 'n duidelike spieël van wat in jou...

    39 min
  6. Woorde I Sake van die Hart

    Jesus het gesê die oë is die venster van jou siel. Daar is nog ‘n ingang na jou hart, want woorde is die deur van jou siel. Leer hoe die Bybel jou woorde...

    36 min
  7. Grond Jou Geloof

    Was jy al in ‘n wat nou oomblik? ‘n Krises tref…wat nou? Jou droom word ‘n realiteit…wat nou? Daardie wens word vervul…wat nou? Kinders is nou uit die...

    34 min
  8. Bou Jou Boot

    Soms voel lewe so eentonig. Nog ‘n oggend. Weer oppad werk toe. Kinders sport toe neem. Nog ‘n toets. Nog ‘n kliënt. Nog ‘n verantwoordelikheid. Wat as God...

    37 min
  9. Serenity Prayer | Bid Eers

    Die ware wenstreep van gebed is om te besef God is werklik in beheer. Daardie wenstreep hou baie vrede vir ons in. Vandag leer ons ‘n gebed wat ons kan neem...

    37 min
  10. Jabes se Gebed | Bid Eers

    Jabes se naam het hom uitgelewer aan pyn en swaarkry. Tog het die Here sy storie bestem, nie sy naam nie. Baie van ons voel uitgelewer aan ons verlede of...

    41 min
  11. Skiet Gebede | Bid Eers

    Soms ag ons die gebede wat langer duur of diep voel as kragtige gebede. Daar is wel kort skiet gebede te vind in die Bybel wat baie krag gedra...

    34 min
  12. Tabernakel Gebed | Bid Eers

    Baie van ons dink die Tabernakel was net ‘n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op...

    45 min
  13. Die Onse Vader | Bid Eers

    Meeste van ons kan stellings van ons jong dae aanhaal soos “gebed is kragtig”, “bid elke dag” en “gebed verander alles”. Jesus se dissipels het ook groot...

    41 min
  14. Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast

    Geloof gaan nie net oor wat ons kan sien of verstaan nie. Die aarde en alles wat gemaak is wys alles ‘n begin punt het. God is daai punt. Dit is ’n vaste...

    49 min
  15. My broer is mal | Moddergeveg

    Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis. Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding...

    42 min
  16. Modder in jou oë | Moddergeveg

    Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy...

    39 min
  17. In Die Duiwel se Modder Trap | Modder Geveg

    Ons geveg is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose geeste. Hoe veg ‘n mens die geveg wat Paulus ons van herinner? Leer hoe om Geestelike...

    45 min
  18. Modder Tussen die Tone | Modder Geveg

    Dalk is die rede hoekom ons veg met ander mense se modder, dat ons lanklaas modder tussen ons tone gekry het. Leer hoe om te...

    41 min
  19. Daars een merk wat jou toekoms waarborg I Wonder Bo Wonder Podcast

    Het jy al ooit gewonder of jy rêrig deel van iets is? Iets wat saak maak. Efesiërs 1:13 maak dit kliphard duidelik: die oomblik toe jy glo, is jy met die...

    53 min
  20. Tyd om te Was | Modder Geveg

    Volgens die Bybel is daar elke dag modder gevegte, leer hoe om die goeie styd te stry en ‘n lewe in oorvloed te geniet. Boodskap deur Morné...

    34 min

Showing the latest 20 of 261. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3pg9g2hbhrbzhb4xvmpbd4xsw0/episodes

More religion & spirituality podcasts →