InVia Gemeente podcast artwork

InVia Gemeente

by InVia Gemeente · AF · Religion & Spirituality

InVia is a contemplative community based in Stellenbosch in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.

513episodes
2020first episode
Weeklynew episodes
29 mintypical episode

Latest episodes

  1. Ware en Vals Self: Los jou self(ie) deur Theo Geyser

    Een van die mooiste maniere om die verskil tussen ons ware en vals self te verstaan, is om ons menswees as ’n huis voor te stel. ’n Huis met ’n fasade,...

    27 min
  2. Ware en Vals Self: Moeg van my self(ie) deur Frieda van den Heever

    Huis is nie die plek waar jy gebore is nie, maar waar al jou pogings om te ontsnap tot ‘n einde kom. - Naguib Mahfouz

    30 min
  3. Verslawings: Aanvaarding deur Deon Meiring

    "Die Here het omgedraai en stip na Petrus gekyk, en Petrus het die woorde van die Here onthou, dat Hy vir hom gesê het: “Voordat 'n haan vandag kraai, sal jy...

    19 min
  4. Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt

    Justice vs Charity | Geregtigheid vs Barmhartigheid met Russell Pollitt by InVia Gemeente

    1 h 2 min
  5. Verslawings: Sosiale Media deur Frieda van den Heever

    “If you are paying attention to something, you really are paying with your life.” (Oliver Burkeman, 4000 weeks – Time Management for Mortals)

    32 min
  6. Verslawings: Adrenalien deur Theo Geyser

    You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied. Proverbs. 21:17

    28 min
  7. Verslawings: Seks (by gebrek aan 'n beter woord) deur Frieda van den Heever

    Mag die bome groen bly en die sterre wit Mag daar altyd mense wees wat mekaar sonder skaamte in die oë kan kyk. want die lewe is ‘n asem lank en die sterre...

    29 min
  8. Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser

    Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser by InVia Gemeente

    25 min
  9. Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring

    "Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer

    14 min
  10. Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever

    “Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven

    35 min
  11. Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser

    "Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...

    23 min
  12. Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente

    58 min
  13. Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever

    Come my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...

    33 min
  14. Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente

    1 h 6 min
  15. Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever

    “When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard

    24 min
  16. Vrygewigheid deur Theo Geyser

    "Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."

    25 min
  17. Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring

    "As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)

    26 min
  18. Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser

    "God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant...

    17 min
  19. Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever

    “We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

    32 min
  20. Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente

    53 min

Showing the latest 20 of 513. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_4yha6j34a5b098z2m5mjfeeejk/episodes

More religion & spirituality podcasts →