n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park
Was Jesus ooit siek? Hoekom kan ons glo vir genesing? Op grond waarvan kan ons glo vir genesing?
Vandag kyk ons na Spreuke 4:20-22, en ons sien hoedat LEWE, die lewe, direk gekoppel is aan God se Woord.
Vandag kyk ons na Spreuke 3:1 & 2, en ons sien hoedat die Woord van God die krag het om ons voorspoedig te maak, om vir ons lewe van invloed en dae en jare...
Ps 1:3 gee ons hierdie fenomenale belofte, dat wanneer ons op die Woord fokus, en daaroor mediteer en dit gedurig voor ons hou, soos wat vers 2 sê, dan sal...
Ons kyk vandag verder na Psalm 1, en meer spesifiek vers 2. Kom luister gerus saam en lewer gerus jou kommentaar. Waaroor wil jy graag hê moet ons volgende...
Psalm 1:1 sê "Welgeluksalig is die man..." En dan gee Hy vir ons dinge wat so man nie doen nie, maar ook wat hy wel doen, om 'n lewe te lei waarin hy "wel"...
In Jeremia 1:12 kry ons hierdie mooi belofte: "Toe sê die Here vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord om dit te volbring." God is wakker...
In Johannes 8:31 en 32 sê Jesus: "En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die...
Hoe dink God oor Sy Woord? Hoe belangrik is Sy Woord vir Hom? Hoe belangrik is dit vir ons om oor Sy Woord te dink soos wat Hy daaroor dink? Kom luister...
Het jy al ooit gewonder wat beteken dit om na God se gelykenis geskep te wees? Is ons steeds in Sy gelykenis? Wat van sonde? Kom luister saam en rys saam met...
Doop is nie iets wat ons moet uitstel nie. Ek weet nie hoekom ons op 'n plek gekom het waar ons uitstel om gedoop te word vir 'n meer gerieflike tyd, plek of...
Hoe belangrik is dit om gedoop te word? Wat gebeur wanneer jy gedoop word? Is dit iets wat ons doen omdat ons denominasie dit doen, of nie doen nie?
Wanneer ons in geloof bid, in ooreenstemming met die Woord, dan het ons reeds ontvang waarvoor ons gebid het. Reeds, Verlede tyd...
Ongeloof het selfs Jesus gekeer om te kan doen wat Hy graag wou doen in Nasaret, Sy eie tuisdorp.
Dis absoluut moontlik vir 'n wedergebore gelowige, om ook ongeloof en twyfel te hê. En ons moet die guts hê om dit te erken, te bely, en dit los te sny sodat...
Ons moet ernstig wees daaroor om twyfel en ongeloof uit ons lewens te verwyder, want dit kan verhoed dat ons bereik wat God in en deur ons wil bereik.
As ek en jy 'n afspraak maak vir 'n spesifieke tyd, moet ons seker maak dat ons hou by ons woord, want so leer ons ons vlees dat ons bedoel wat ons sê.
Jou woorde, wat glo en saamstem met God se Worode, het die krag en die mag om die verloop van die toekoms, en sodoende geskiedenis, te verander.
Ons geloof word deur ons woorde geaktiveer. As dissipels van Jesus is ons veronderstel om 'n honger en verwagting hê na die bonatuurlike wat God vir ons...
Daar is soveel meer krag in ons woorde as wat ons besef.
Showing the latest 20 of 244. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_09e4nkj24qb1kv1xe6nrcc8edr/episodes