Wetenswaardighede oor die natuur en wetenskap
22 November 2026: Maak hitte dinge groter? Dink maar aan ’n metaaldeksel wat makliker losdraai wanneer jy dit warm maak. Maar rubber kan jou verras - ’n...
15 November 2026: Die dominante dier verdwyn - wie neem oor? Is daar ’n magstryd, of skuif die hele groep se verhoudings? En, insekte het verrassende...
8 November 2026: Kan slange ruik? Watter rol speel daardie flitsende tong? Met soveel sterre wat lig uitstraal, waarom is die ruimte dan donker? Waar is al...
1 November 2026: Hoe keer jy dat jou tuin onder El Niño se hitte-aanslag ly? Paddas kruip mos in die grond weg. Hoekom hoor ons dan so selde van ’n padda wat...
25 Oktober 2026: ’n Kruipmol se pels blink in verskillende kleure. Watter fisika sit agter dié verskynsel? Sal ’n slang jou werklik agtervolg? Is slange...
18 Oktober 2026: Het jy al ooit deur ’n venster gekyk en skielik jou eie weerkaatsing én die wêreld daaragter tegelyk gesien? Kan die waterhiasinte wat...
11 Oktober 2026: Wanneer is ’n slang op sy gevaarlikste — as hy jonk is, of wanneer hy groot en oud is? Wat gebeur met die wêreld se insekte wanneer die...
4 Oktober 2026: Het jy al ooit op iets afgekom en gewonder: Kan dit ’n fossiel wees? ’n Luisteraar het tydens ’n besoek aan Ballito moontlike...
27 September 2026: Kan diere rou? Ons weet diere ervaar verlies, maar verstaan ons regtig wat in daardie oomblikke gebeur? En, Hoekom styg ’n heliumballon?
20 September 2026: ’n Bessieboom kan skielik soos ’n voëlrestaurant lyk! Tientalle meelogies het opgedaag vir ’n feesmaal, en toe die laaste bessie weg is,...
13 September 2026: Kan miere regtig ’n “lewende reddingsvlot” vorm om mekaar aan die lewe te hou? Waarom lyk ’n aardvark soos ’n mengsel van ’n vark, ’n haas...
6 September 2026: Het jy geweet insekte kan dalk meer as net ’n plaag wees – hulle kan ’n verrassend effektiewe voedselbron wees? En, hoe weet ’n slang wat...
30 Augustus 2026: Hoekom kook water op groot hoogtes teen ’n laer temperatuur, maar neem dit dan langer om kos gaar te maak? Hoe is dit moontlik dat ’n...
23 Augustus 2026: Ons kyk na die verrassende invloed wat jou brein op jou liggaam kan hê; hoe krokodille miljoene jare se verandering oorleef het; en hoe...
16 Augustus 2026: Het jy geweet 'n metaalstoel en 'n houtstoel kan presies dieselfde temperatuur wees, maar metaal voel kouer omdat dit hitte baie vinniger...
9 Augustus 2026: Hoekom vorm bye skielik 'n digte bal onder 'n tafel sonder 'n korf? Kan geelvinke regtig voorspel of dit 'n nat of droë somer sal wees, deur...
2 Augustus 2026: Het jy geweet sommige insekte kan mettertyd minder vatbaar raak vir insekdoders? En, terwyl amfibieë soms in die see voorkom, is daar ook...
26 Julie 2026: Wat gebeur as jy per ongeluk 'n giftige spinnekop of ‘n ander giftige organisme insluk? Word die gif deur jou maagsappe geneutraliseer? Hoekom...
19 Julie 2026: Berigte oor 'n moontlike Super El Niño laat baie mense wonder: Hoe ernstig is dit regtig, en hoe onderskei jy feite van vrees? Het jy al...
12 Julie 2026: Hoe oorleef insekte yskoue winters, versengende hitte en van die mees ongenaakbare plekke op aarde? Entomoloog dr. Johan Pretoriu sluit sy...
Showing the latest 20 of 737. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3b3nxx5k06a5q9s6cpcymtxr2k/episodes