GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of...
Daar is iets besonders aan ’n storie waarin ’n jakkals slim planne maak, ’n skilpad geduldig sy pad stap of ’n leeu leer wat ware moed beteken. Kinders is...
Slaap is een van die grootste gesprekspunte in ouerskap. Van pasgebore babas wat dag en nag deurmekaar het, tot kleuters wat skielik nie meer wil gaan slaap...
Die manne agter die Survivors Gholfdag, Gerhard van der Westhuizen en Rayno Strauss het kom kuier by Doepie en Nina op Ontbyt. Hulle gesels oor die hart van...
Charonike bring jou oggend inspirasie met Brandon Lake - Why would I
Die lieflike Liezel van Intiem het weer met ons kom huwelik advies gesels vir die laaste keer die jaar. Sy trek die vergelyking hoe die huwelik soos...
Inspirasie deur Nina Vanoggend
Suid-Afrikaanse besigheidseienaars en leiers is onder volgehoue druk - ekonomiese onsekerheid, stygende koste en die bestuur van spanne deur aanhoudende...
Met duisende leerders nog nie geplaas by skole vir volgende jaar nie gesels ons met Riaan Van Der Bergh van Fedsas oor waar die probleem lê en wat die staat...
Charonike bring jou oggend inspirasie met Josh Baldwin - All my Life
Danny smoke het kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Storm om my" en hoe hy gegroei het as kunstenaar die laaste paar jaar
Inspirasie deur Teodor Van Der Spuy
Ons wil almal ons kinders beskerm, hulle gelukkig sien en keer dat hulle seerkry. Maar wanneer ons as ouers elke struikelblok uit hul pad verwyder, elke...
Charonike bring jou oggend inspirasie met John Waller - While I'm waiting
Inspirasie deur Janine Fourie vandag
Op dié week se #ALTFokus het Venita met Chris Tait van Tait gesels oor hul nuwe snit ‘Happy Endings’ – beslis ’n band en track wat op jou ALTradar én jou...
Om werklik iemand se skoene vol te staan, moet jy soms self daarin loop. Lawrancé Lee, Eduan Hetzel en Zandri gesels met Venita oor die Straatkind-Projek,...
Werkloosheid is veel meer as net ’n gebrek aan ’n inkomste – dit kan ook ’n mens se selfvertroue, waardigheid en hoop steel. Maar wat gebeur wanneer iemand...
Frank het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor die verhoogstuk wat hy tans doen by die staatsteater en wat vir hom so spesiaal is van daar opvoer.
Charonike bring jou oggend inspirasie met Ben Fuller - Don't let me forget
Inspirasie deur Doepie vanoggend
Showing the latest 20 of 366. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3bfy8vp0vjbgqvwsspxqt05kv1/episodes