Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
19 November 2026: Die jaar staan einde se kant toe. Baie het deur die loop van die jaar gebeur in gesinne, gemeenskappe en die land. Ons droom reeds van die...
12 November 2026: Suid-Afrika het vele sosio-ekonomiese uitdagings. Een daarvan is kinders wat honger ly, of nie toegang tot gesonde kos het nie. Die...
5 November 2026: Kinders wat in en om die huis help met huistakies, leer baie meer as net 'n sin van verantwoordelikheid. Arbeidsterapeut Charlene...
29 Oktober 2026: Agteros kom ook in die kraal. Dit is ook die geval met kinders se ontwikkelingsvlakke wat van mekaar verskil, en spraak is geen uitsondering...
22 Oktober 2026: Ons leer gewoonlik by ons ma's, oumas en tannies hoe om kos voor te berei. Ankie Niesing is ’n voormalige Verbruikerstudieonderwyser, en...
15 Oktober 2026: Die tema van vanjaar se Nasionale Voedingsweek is “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding.” Dieetkundige en borsvoedingskonsultant...
8 Oktober 2026: Spelling vorm die boustene vir effektiewe kommunikasie en kognitiewe groei. Die Woorde Open Wêrelde-projek (WOW) van die Universiteit...
1 Oktober 2026: Dis skoolvakansie, maar die dolle gejaag van die laaste skoolkwartaal is om die draai. Met prysuitdelings en skoolkonserte wat wag, is dit...
24 September 2026: September is Geletterheidsmaand in Suid-Afrika. Ons fokus op wiskundige geletterheid. Hoe leer kinders wiskundige begrippe die maklikste...
17 September 2026: Wat is fonologiese en fonemiese bewustheid? Tessa Arendse is 'n oudhoërskoolonderwyser wat nou private onderwysopleiding verskaf met 'n...
9 September 2026: September is Wêreld Alzheimers-bewusmakingsmaand. Hoe verduidelik 'n mens aan 'n jong kind wat demensie en Alzheimers is? Lillian Kruger...
3 September 2026: 'n Verslag deur die Suid-Afrikaanse Kommissie vir Geslagsgelykheid het in 2024 bevind dat die verantwoordelikheid vir kindersorg en...
27 Augustus 2026: Watter rol speel spelgebaseerde intervensie by kinders wat trauma ervaar het, of wat sukkel om hulle emosies te reguleer? Marie-Louise van...
20 Augustus 2026: Wat is ontluikende geletterdheid, en watter rol speel voorlees en stories om dit te bevorder? Renie Theron, projekbestuurder van Bazoo,...
13 Augustus 2026: Wat is sensoriese integrasie? Watter rol speel dit in kinders se ontwikkeling? Christelle Koekemoer is ‘n arbeidsterapeut betrokke by ‘n...
6 Augustus 2026: Borsvoedingsweek 2026 se tema is BORSVOEDING VIR ‘N VOLHOUBARE LEWENSBEGIN: VERSTERK WAT WERK. Dieetkundige en borsvoedingskonsultant...
30 Julie 2026: Hoe gemaak as jy deur jou kind se skool ingeroep word omdat jou kleintjie blykbaar nie die mas kan opkom in Graad 1 nie? Karin Visser deel...
23 Julie 2026: Die Wêreld Gesondheidsorganisasie beveel aan dat mamma’s hulle suigelinge eksklusief borsvoed vir die eerste ses maande ná geboorte. Maar...
16 Julie 2026: Wat is die waarde van musiekterapie vir kinders se algehele welstand en ontwikkeling. Musiekterapeut Anja Pollard vertel wat dié soort terapie...
9 Julie 2026: Deur vir 'n kind voor te lees en stories te vertel, ontsluit jy soveel meer as net hulle verbeelding. Dis ‘n verrykende ervaring vir sowel...
Showing the latest 20 of 639. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2ymfnh29cpasrb2n1qesd4mzt2/episodes