Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
HANDELINGE 3 Die genesing van die verlamde man 1Een middag om drie-uur, die tyd van die gebed, was Petrus en Johannes op pad tempel toe. 2Net toe word daar...
HANDELINGE 3 Die genesing van die verlamde man 1Een middag om drie-uur, die tyd van die gebed, was Petrus en Johannes op pad tempel toe. 2Net toe word daar...
HANDELINGE 2 Die uitstorting van die Heilige Gees 1Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar 'n...
EKSODUS 4 25. Sippora vat toe 'n klipmes, sny haar seun se voorhuid af, raak daarmee aan Moses se voete en sê: “Jy is nou my bruidegom wat deur bloed...
JOHANNES 5 Die genesing op die sabbatdag by Betesda 1Hierna was daar weer 'n fees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan. 2By die...
1 KONINGS 19 Elia vlug vir Isebel 1Agab het vir Isebel vertel wat Elia alles gedoen het, ook dat hy al die profete om die lewe gebring het. 2Toe het Isebel...
LUKAS 2 Die geboorte van Jesus (Matt. 1:18-25) 1In daardie tyd het keiser Augustus 'n bevel uitgevaardig dat 'n volkstelling in die hele ryk gehou moet...
PSALMS 121 My hulp kom van die Here 1'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? 2My hulp kom van die Here wat hemel...
JEREMIA 29 'n Brief aan die ballinge 1Dit is 'n afskrif van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die leiers van die ballinge wat...
MARKUS 6 Die twaalf apostels kom terug (Matt. 14:13-14; Luk. 9:10-11; Joh. 6:1-4) 30Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel wat...
KLAAGLIEDERE 3 Ek hoop op God 1Ek is die man wat ellende belewe het. Die Here het my met sy toorn geslaan. 2Hy het my die donker in gejaag, my laat...
JAKOBUS 1 22Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself. 23Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit...
JOHANNES 13 Jesus was die voete van sy dissipels 1Voor die viering van die paasfees het Jesus reeds geweet dat die tyd vir Hom gekom het om van hierdie...
LUKAS 10 33Maar 'n Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, het hy hom innig jammer gekry. 34Hy het na hom toe gegaan, sy wonde...
LUKAS 10 Die sending van die twee en sewentig (Vgl. Matt. 11:20-24) 1Daarna het die Here twee en sewentig ander aangewys en hulle twee-twee voor Hom uit...
KOLOSSENSE 3 17En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
1 PETRUS 5 Die ouderlinge moet toesig hou 1As mede-ouderling en getuie van die lyding van Christus en ook deelgenoot aan die heerlikheid wat geopenbaar sal...
JOHANNES 1 Die getuienis van Johannes die Doper (Matt. 3:1-12; Mark. 1:2-8; Luk. 3:15-17) 19Die Jode het priesters en Leviete van Jerusalem af na Johannes...
1 PETRUS 5 Die ouderlinge moet toesig hou 1As mede-ouderling en getuie van die lyding van Christus en ook deelgenoot aan die heerlikheid wat geopenbaar sal...
1 KORINTIËRS 15 56Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God. 57Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee...
Showing the latest 20 of 223. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1fcah3v9wbakst9bkp6dx2yabm/episodes