God se Woord VARS vir jou Vandag podcast artwork

God se Woord VARS vir jou Vandag

by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet · AF · Religion & Spirituality, Kids & Family

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

1,081episodes
2024first episode
Severalepisodes a week
3 mintypical episode

Latest episodes

  1. Die Gewoonte wat Alle Ander Gewoontes Troef

    Send us Fan Mail Filippense 4:6 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God...

    3 min
  2. Die Kortpad Sonder ‘n Uitgang

    Send us Fan Mail Jakobus 4:8 Nader tot God en Hy sal tot julle nader. Was julle hande, sondaars, en reinig julle harte, huigelaars. As iemand môre ’n...

    3 min
  3. Te Besig om Vriendelik te Wees?

    Send us Fan Mail Matteus 19:13-15 Die mense het kindertjies na Hom toe gebring dat Hy hulle die hande moet oplê en vir hulle moet bid. Sy dissipels het met...

    3 min
  4. Die Keuse Wat jou Kritici Stilmaak

    Send us Fan Mail 1 Petrus 2:15-16 Dit is die wil van God dat julle deur goed te doen, 'n einde sal maak aan die kwaad wat mense sonder begrip uit onkunde...

    3 min
  5. Die Klein Vriendelikheidsdaad wat ‘n Lewe Red

    Send us Fan Mail Efesiërs 4:32 Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. As jy wil weet wie...

    3 min
  6. Die Onderste-bo Pad na Eer

    Send us Fan Mail Spreuke13:10 Selfverheffing lei altyd tot twis; dié wat goeie raad aanneem, het wysheid. Het jy al opgemerk hoe die mense met die grootste...

    3 min
  7. Die Altaar Wat Jy Elke Dag Bou

    Send us Fan Mail Josua 24:15 Of, as julle dit nie goedvind om die Here te dien nie, kies dan vandag wie julle wil dien: die gode wat julle voorvaders gedien...

    3 min
  8. November Nuusbrief 2

    Send us Fan Mail VARSVANDAG se Tweede Nuusbrief vir November. Twee Bome – Twee Stede! Goeiemôre! Hier is die nuus uit die jaar 70 n.C. Ons korrespondent op...

    4 min
  9. ‘n Stil Lewe in ‘n Lawaaierige Wêreld

    Send us Fan Mail 1 Timoteus 2:1-2 Eerstens spoor ek jou aan om vir alle mense te bid met smeking, voorbidding en danksegging. Bid só vir konings en alle...

    3 min
  10. Is Jy ‘n Seën of ‘n Las?

    Send us Fan Mail Jakobus 4:6 Maar die genade wat Hy gee, is nog groter. Daarom sê Hy: “God weerstaan hoogmoediges maar aan nederiges gee Hy genade.” Dink aan...

    3 min
  11. God se Uitnodiging

    Send us Fan Mail Jesaja 1:18 Kom tog, laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here: Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu....

    2 min
  12. Donker Nag, Helder Lig

    Send us Fan Mail Job 37:5-6 Met sy stem laat God magtige dinge gebeur. Hy doen groot dade en ons begryp dit nie. Hy beveel die sneeu om op die aarde te val;...

    3 min
  13. Wanneer is Genoeg, Heeltemal Genoeg?

    Send us Fan Mail 1 Johannes 2:15-16 Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde...

    3 min
  14. Hoe ver Dink Jy Vooruit?

    Send us Fan Mail Psalm 8:4-5 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan...

    3 min
  15. Hou Aan Bid

    Send us Fan Mail Kolossense 1:9 Daarom, van die dag af dat ons van julle gehoor het, hou ons ook nie op om vir julle te bid nie. Ons vra God dat Hy deur al...

    3 min
  16. Herdenk meer as die Gesneuweldes

    Send us Fan Mail Johannes 15:12-13 Dit is my opdrag: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir...

    3 min
  17. Met ‘n Doel Gered

    Send us Fan Mail Efesiërs 2:8-10 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom...

    2 min
  18. Geloof wat Terugveg

    Send us Fan Mail 1 Petrus 5:8-9 Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly...

    3 min
  19. Onskatbaar Ryk

    Send us Fan Mail Efesiërs 1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die...

    3 min
  20. Hou Jou Oë Oop

    Send us Fan Mail Efesiërs1:18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die...

    3 min

Showing the latest 20 of 1,081. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3d1zwspb5jawarsn848a6npfk2/episodes

More religion & spirituality podcasts →