'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.
25 November 2026: Het jy geweet dat jy danksy ‘n bekostigbare blitstoets vir die BRCA-kankergene, nou binne ‘n uur kan uitvind of jy ‘n draer van dié gene...
18 November 2026: Hoe kan ‘n tikverslaafde gerehabiliteer word? Kan die breinskakde omgekeer word? Hoe ontwikkel ‘n tiener se brein tot ‘n volwasse brein?...
11 November 2026: Wat gebeur in jou brein wanneer jy Tik gebruik? Kan die paranoia en psigoses omgekeer word? Mari Hudson gesels met ‘n psigiater oor die...
4 November 2026: Hoe kan radio-isotope ingespan word om trippel negatiewe borskankerselle op te spoor, en dan bestralingspartikels direk by die kankerselle...
28 Oktober 2026: Wat het apo-proteïen met jou cholesterolvlakke te doen? Ons herhaal ook die tien hoofpunte van die reeks oor bloedcholesterol en -vet. Mari...
21 Oktober 2026: Kan statiene help om die risiko vir ‘n hartaanval op ‘n jong ouderdom te verlaag? Kan Familiële Hipercholesterolemia nou meer doeltreffend...
14 Oktober 2026: Het jy geweet spesifieke kankergewasse in die niere, lewer, longe en selfs skeletbene kan sonder chirurgie met krio-ablasie weggevries word....
7 Oktober 2026: Met LDL cholesterol wat inderdaad ‘n rol speel om jou bloedvate te beskadig, is dit wel nodig om die vlakke van dié cholesterol in jou bloed...
30 September 2026: Die kollig val op twee aansteeklike virussiektes: A-pokke en Ebola. Die toename in gevalle van A-pokke in Suid-Afrika, veral in Wes-Kaap,...
23 September 2026: Hoe vorm cholesterol plaak in jou bloedvate? Is daar ander faktore betrokke? Tot watter mate kan dieet jou bloedcholesterol en -vette...
16 September 2026: As die dokter sê die cholesterol en vette in jou bloed is te hoog, waar kom dit vandaan? Interessant genoeg vervaardig jou eie liggaam die...
9 September 2026: Ons hoor baie van bloedvette en bloedcholesterolvlakke, maar wat is die vette in jou liggaam en wat is cholesterol? Waar kom dit vandaan?...
2 September 2026: Het jy geweet siekefondse moet vir 271 siektetoestande, bekend as PMB’s of Voorgeskrewe Minimumvoordele, betaal en nie net op die vlak wat...
26 Augustus 2026: Die aantal orgaanoorplantings in Suid-Afrika daal. Dit wek ernstige kommer want duisende Suid-Afrikaners wag op niere, harte, lewer, longe...
19 Augustus 2026: Ons praat oor die funksie van die para-tiroïedkliertjies in jou nek, én oor aspekte van osteoporose. Baie gevalle van...
12 Augustus 2026: Ons sluit die gesprek oor post-natale depressie af, en kyk dan na manlike onvrugbaarheid en die rol van die gebruik van verbode anaboliese...
5 Augustus 2026: Baie meer ma’s ly aan nageboortedepressie as wat ons dink, en hulle dink selfs aan selfdood. Tog soek baie vroue nie hulp nie omdat hulle...
29 Julie 2026: Wannneer is koors in kinders te hoog? Is die oorsake van koors in babas dieselfde as in kinders? Wat moet jy doen as jou kind koorsig is? Mari...
22 Julie 2026: Masels, ‘n gevaarlike kindersiekte, is in Suid-Afrika aan die toeneem. Die VSA beleef ook verskeie uitbrekings van dié hoogs aansteeklike...
15 Julie 2026: Swamme is saam met virusse, bakterieë en parasiete, een van die belangrikste organismes wat jou kan siek maak. Dink maar aan toksiese...
Showing the latest 20 of 651. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_69kq2c7z55a6zv7p0ygm3fqkvb/episodes