Geestesgesondheid podcast artwork

Geestesgesondheid

by RSG · AF · Health & Fitness, Science

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

741episodes
2012first episode
Weeklynew episodes
42 mintypical episode

Latest episodes

  1. Geestesgesondheid: Stories en drama word deel van helingsproses

    24 November 2026: Lizelle de Bruin praat met dr. Antoinette Wilson oor narradrama, ’n kreatiewe benadering tot terapie waar stories en drama gebruik word om...

    42 min
  2. Geestesgesondheid: Pen of toetsbord? Die brein se perspektief

    17 November 2026: Dr. André Vermeulen het sy loopbaan en kundigheid gewy aan die neurowetenskap van leer en menslike prestasie. Hy praat oor die fyn skakel...

    45 min
  3. Geestesgesondheid: Die toksiese dans - Empaat vs Narsis

    10 November 2026: Dr. Gustav Gous het sy loopbaan en kundigheid gewy aan emosionele intelligensie en die fyn dinamika van interpersoonlike verhoudings. Hy...

    40 min
  4. Geestesgesondheid: Die Camino van die lewe

    3 November 2026: Dr. Nico de Klerk het sy doktorsgraad gewy aan die impak van die Spaanse Camino op diegene wat die pelgrimstog aanpak. Hy gesels met Lizelle...

    41 min
  5. Geestesgesondheid: Die kuns van rus

    27 Oktober 2026: Siegfried Louw is ’n gestalt-praktisyn. Hy verduidelik wat gebeur as jy nooit afskakel nie, en die verskil tussen emosionele, fisiese en...

    43 min
  6. Geestesgesondheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help? (Deel 2)

    20 Oktober 2026: Fanie Kriel, ‘n pastorale terapeut, werk vanuit sy ervaring met tieners en jongmense by skole en universiteite. Hy gesels oor angs tydens...

    45 min
  7. Geestesgesondheid: Angs by tieners tydens eksamentyd – hoe kan ouers help? (Deel 1)

    13 Oktober 2026: Fanie Kriel, ‘n pastorale terapeut, werk vanuit sy ervaring met tieners en jongmense by skole en universiteite. Hy gesels oor angs tydens...

    40 min
  8. Geestesgesondheid: Die tentakels van trauma

    6 Oktober 2026: Dr. Deon Bruwer, wat vanuit sy ervaring in pastorale terapie baie met mense se emosionele en geestelike uitdagings werk, praat oor trauma –...

    39 min
  9. Geestesgesondheid: Wanneer jy nie alles alleen kan dra nie

    27 September 2026: Vyf maande gelede is Lizette Volkwyn met Myasthenia Gravis gediagnoseer. Sedertdien moes sy leer saamleef met ’n liggaam wat nie altyd...

    43 min
  10. Geestesgesondheid: Wie sorg vir die mense wat vir ons sorg?

    22 September 2026: Dokters en ander mediese beroepslui werk elke dag naby aan siekte, pyn, trauma, verlies en soms die dood. Johan van Lill praat met Elzette...

    41 min
  11. Geestesgesondheid: Wanneer verantwoordelik wees oorverantwoordelikheid word

    15 September 2026: Wanneer verander verantwoordelik wees in oorverantwoordelikheid? Johan van Lill praat met lewensafrigter Jan Niemand oor oorfunksionering:...

    38 min
  12. Geestesgesondheid: Tien gesprekke wat jou anders laat dink

    8 September 2026: Johan van Lill deel tien kort uittreksels uit potgooie, TED-praatjies en onderhoude wat hom laat stilstaan en dink het. Van ’n toevallige...

    44 min
  13. Geestesgesondheid: Hoe fiksie iets waar oor die mens kan vertel

    1 September 2026: Johan van Lillpraat met die skrywer, Frederick Botha, oor sy debuutkortverhaalbundel. Die bundel word as outofiksie beskryf, maar Frederick...

    39 min
  14. Geestesgesondheid: Die waarde van doelbewuste wegbreke

    25 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr, Elzette Fritz oor die waarde van doelbewuste wegbreke vir ons geestesgesondheid. Elzette woon tans ’n...

    43 min
  15. Geestesgesondheid: Watter rol speel die kerk in geestesgesondheid?

    18 Augustus 2026: Johan van Lill praat met dr. Wicus van der Merwe, die hoof van kerklike opleiding aan die Fakulteit Teologie en Religie by die Universiteit...

    45 min
  16. Geestesgesondheid: Wanneer angs jou lewe en werk begin beïnvloed

    11 Augustus 2026: Johan van Lill praat met die lewensafrigters Jan Niemand en Hazel Hattingh oor wanneer angs ’n mens se lewe en werk begin beïnvloed. Hulle...

    44 min
  17. Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 2)

    4 Augustus 2026: Johan van Lill praat verder met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die verhoudings wat gesinne kan help om moeilike tye saam te...

    42 min
  18. Geestesgesondheid: Selfdood, tieners en die brûe wat gesinne kan bou (Deel 1)

    28 Julie 2026: Johan van Lill praat met Christelle van Zyl oor selfdood, tieners en die belangrikheid van veilige verhoudings binne gesinne. Hulle praat oor...

    39 min
  19. Geestesgesondheid: Die stories wat ons oor onsself vertel

    21 Julie 2026: Johan van Lill praat met Kobus Burger, RSG se programbestuurder, oor narratiewe terapie, 'n benadering wat mense help om anders na hulle...

    42 min
  20. Geestesgesondheid: Wanneer jou liggaam jou dwing om anders te leef

    14 Julie 2026: Johan van Lill praat met Lizette Volkwyn, ‘n lewensafrigter en die menslike leuenverklikker, oor haar lewe met myasthenia gravis, 'n seldsame...

    36 min

Showing the latest 20 of 741. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_514wpeb1r4bj99zsxgbzh0apd4/episodes

More health & fitness podcasts →