Gedagtes oor dissipelskap podcast artwork

Gedagtes oor dissipelskap

by Deon Loots · AF · Religion & Spirituality, Christianity

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

217episodes
2021first episode
Weeklynew episodes
5 mintypical episode

Latest episodes

  1. Kies om lief te hê

    In die episode gesels ek oor hoe ''n lewe in oorgawe aan God, ons bemagtig, maar nie ons keuses uitsluit nie.

    5 min
  2. Hoe tree die Gees vir ons in?

    In die boodskap gesels ek oor gebed, hoe die Gees vir ons intree, hoe ons na God luister en hoe ons vir ander kan bid.

    27 min
  3. God skenk ALLES wat jy nodig het

    In die episode gesels ek oor die gedagtes in Romeine 8 waar Paulus praat oor die feit dat niks ons kan skei van God se liefde nie.

    6 min
  4. Die Gees bid vir jou

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat die Gees vir ons intree en bid.

    5 min
  5. Jou erfenis as kind van God

    In die episode gesels ek oor wat ons erfenis as kinders van God en hoe dit ons bemagtig vir die lewe.

    5 min
  6. Wat bring God in jou tot stand?

    In die episode gesels ek oor hoe God ons nie net vergewe en aanvaar as sy kinders nie, maar ook herskep om weer die mens te word wat Hy bedoel het ons moet...

    5 min
  7. Genade van God - ontvang dit, deel dit uit!

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken om as geroepe kind van God vanuit sy genade, met genade te leef.

    4 min
  8. God se ontferming en liefde is elke oggend nuut

    In die episode gesels ek oor hoe God se troue liefde (chesed) en sy ontferming (racham) altyd nuut en vars bly in die lewe van sy kinders

    5 min
  9. God word nie moeg om goed aan jou te doen nie

    In die episode gesels ek oor hoe God sonder ophou goed doen aan ons. Hy hou nooit daarmee op nie en word nooit moeg daarvoor nie.

    5 min
  10. God reik uit na ALMAL, ongeag.

    In die episode gesels ek oor die feit dat God met ALLE MENSE 'n verhouding wil he en vir almal 'n God wil wees.

    5 min
  11. Bekeer my, sodat ek my bekeer...

    In die episode gesels ek oor hoe God se liefde ons beweeg sodat ons ons na Hom toe kan bekeer, kan draai met alles binne ons.

    5 min
  12. God beplan voorspoed vir jou!

    In die episode gesels ek oor wat die voorspoed wat God belowe alles vir ons inhou.

    6 min
  13. Om op God te vertrou...

    In die episode gesels ek oor wat in die mense se lewens wat werklik op God vertrou.

    6 min
  14. Nie altyd maklik nie

    In die episode gesels ek daaroor dat om God te verteenwoordig nie altyd makik, of die gewilde pad is nie. Dit lei dikwels tot eensaamheid, verwerping en ''n...

    5 min
  15. Kennis en insig wat 'n verskil maak

    In die episode gesels ek oor wat ware insig en kennis is wat ons toerus om 'n verskil te kan maak in die lewe.

    6 min
  16. Luister - sodat dit goed kan gaan

    In die episode gesels ek daaroor dat dit veral vir God daaraoor gaan dat ons na Hom sal leer luister, sodat Hy werklik vir ons ''n God kan wees wat vir ons...

    5 min
  17. God ken jou beter as wat jy jouself ken

    In die episode gesels ek oor hoe en waarom God ons geskep het soos ons is en hoe Hyons wil gebruik soos ons is.

    5 min
  18. Liefde maak heel

    In die episode gesels ek oor wat dit beteken om deur Jesus en soos Jesus in liefde te leef.

    5 min
  19. Om te leef soos Jesus gelewe het

    In die episode gesels ek oor hoe ons al groeiend kan leer leef soos wat Jesus geleef het

    5 min
  20. Jy het reeds alles ontvang wat nodig is...

    In die episode gesels ek oor hoe ons 'n lewe kan lei wat God se naam verheerlik.

    5 min

Showing the latest 20 of 217. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6441p831p2a4evy98hds7hgx2g/episodes

More religion & spirituality podcasts →