Finansies podcast artwork

Finansies

by RSG · AF · Business

'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.

284episodes
2014first episode
Monthlynew episodes
24 mintypical episode

Latest episodes

  1. Finansies: Die impak van verkiesings

    Marius Kruger van PSG Outeniqua praat oor die impak van die afgelope verkiesings op ‘n beleggingsportefeulje.

    21 min
  2. Finansies: Bepaal jou testament wat met al jou bates gebeur?

    Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor jou testament en jou bates.

    25 min
  3. Finansies: Wat het rugby en jou beleggings gemeen?

    Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die ooreenkomste tussen jou beleggingstrategie en die Springbokke.

    24 min
  4. Finansies: Vroue en finansies

    Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes en Elsa Kruger-Willemse van Elsa Kruger Prokureurs praat oor vroue en finansies. As hedendaagse vrou mag jy jou “V”...

    25 min
  5. Finansies: Voorbereiding teenoor voorspellings

    Janko Sieberhagen en Adriaan de Waal van PSG Wealth Outeniqua praat oor voorbereiding teenoor voorspellings.

    21 min
  6. Finansies Wat kelder jou aftrede?

    9 Junie 2026: Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes praat oor die faktore wat jou aftrede kan kelder.

    25 min
  7. Finansies 12 Mei 2026

    Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Outeniqua praat oor die belangrikheid van belastingbeplanning by aftrede.

    24 min
  8. Finansies 14 April 2026

    Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes praat oor die faktore wat jy as belegger kan beheer.

    26 min
  9. Finansies 10 Maart 2026

    Marius Kruger en Janko Sieberhagen van PSG Wealth Outeniqua praat oor die impak van die oorlog in die Midde-Ooste op jou beleggings.

    23 min
  10. Finansies 10 Februarie 2026

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silverlakes sê hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde.

    25 min
  11. Finansies 13 Januarie 2026

    Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor beleggingsgeleenthede in 2026.

    22 min
  12. Finansies 9 Desember 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz praat oor hoe om al die verskillende aftree- en beleggingsvoorstelle te evalueer.

    24 min
  13. Finansies 11 November 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua and Mosselbaai Diaz praat oor die belangrikheid van finansiële dissipline.

    21 min
  14. Finansies 14 Oktober 2025

    Groei oor generasies: Beleggings wat ’n nalatenskap bou.

    23 min
  15. Finansies 9 September 2025

    Marius Kruger van PSG Wealth Outeniqua en Mosselbaai Diaz, en Albert Coetzee van Ninety One praat oor hoe om die regte begunstugdes in verskillende...

    25 min
  16. Finansies 12 Augustus 2025

    Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria praat oor of vroue op ’n ander manier as mans hulle geld belê.

    25 min
  17. Finansies 8 Julie 2025

    Johan Strydom en Wilhelm Visser van PSG Silver Lakes praat oor of andele deel van jou beleggingsportefeulje moet wees.

    23 min
  18. Finansies 10 Junie 2025

    Eloise Cupido praat met Denise Fourie en Johan Strydom van PSG Silver Lakes Pretoria oor wat jy kan doen om jou kanse te verbeter om finansieel onafhanklik...

    25 min
  19. Finansies 13 Mei 2025

    Marius Kruger en Ben Vermeulen van PSG Outeniqua praat oor of aandele ‘n beter opsie is vir beleggingsopbrengste as eiendom oor die langtermyn, na aanleiding...

    22 min
  20. Finansies 8 April 2025

    Denise Fourie van PSG Silver Lakes Pretoria en Pieter Koornhof van Allan Gray vra of jou portefeulje bestand is teen die geraas.

    24 min

Showing the latest 20 of 284. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2g8209raw6b62890szhvhqtgn5/episodes

More business podcasts →