Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart! We reach the lost Equip believers Respond to God's call
Die Offer Wat Vra... Jou Iets Kos
Stop
God se hart vir sy bruid
Bietjies, Bietjies maak baie…
U Wet Geskryf Op My Hart
🎙️ EPISODE - WITVLAG – Wanneer Ek Wil Opgee | Moenie Opgee Nie, God Gee Jou Nuwe Krag Voel jy soms moeg, moedeloos, of wil jy net opgee? In hierdie...
🎙️ EPISODE - Die Bruid...Is jy gereed vir die Bruidegom? | Die Kerk as Sy Bruid | Openbaring 19 Boodskap DIE BRUID – IS JY GEREED?Openbaring 21:9 – “Kom, ek...
🎙️ EPISODE - Jou mense Gasspreker Pastoor Ruan Brits👉 Moenie vergeet om te inteken, like en deel nie, sodat ander ook geseën kan word. 🤍 Ons bid dat hierdie...
🎙️ EPISODE - Afrikaanse Preek oor Simson | God herstel jou fokus en jou krag Simson – Die Sterk Man Wat Swak Was, Die Swak Man Wat Sterk WasSimson se storie...
🎙️ EPISODE -Bou die Boot Welkom by ons aanlyn uitsending!Bou die Boot Preek | Leer wat dit beteken om getrou te wees aan God se opdragKom hoor die verhaal...
🎙️ EPISODE - Dra Vrug waar jy geplant is - om God te verheerlik Welkom by ons aanlyn uitsending!Kom sluit aan by ons nuwe reeks:“Dra vrug waar jy geplant is”...
🎙️ EPISODE - Groei waar jy geplant is Welkom by ons aanlyn uitsending!Kom sluit aan by ons nuwe preekreeks:Groei waar jy geplant is🌱 In hierdie boodskap kyk...
🎙️ EPISODE - Blom waar jy geplant is Kom sluit aan by ons nuwe preekreeks:Blom waar jy geplant is🌱God het jou op ’n spesifieke plek en tyd geplaas met ’n...
🎙️ EPISODE - Alles in vir JesusAlles in vir JesusJesus sê in Matteus 22:37-38:“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou hele siel en met...
🎙️ EPISODE - CompromiseWaar sonde maklik versag word en waarheid geruil word vir gerief.Maar wat sê God?Kom hoor hoe ons as Christene kan leef sonder...
🎙️ EPISODE – Die gevaar van veilig speel Hou vrees jou terug om te word wie God jou geroep het om te wees?Hierdie Sondag praat ons oor "Die gevaar van veilig...
🎙️ EPISODE – Dis is my Storie - getuienis diens. Kom hoor hoe God se liefde en krag lewens verander. Het jy al gewonder wat God in jou storie doen?Ons almal...
🎙️ EPISODE – Deurmekaar - hoe om God te vertrou 🙌🏻 Voel jy vasgevang of deurmekaar? Wonder jy hoekom dinge nie uitwerk soos jy gehoop het nie? 👉 In vandag se...
🎙️ EPISODE – Kies die beste Wat kies jy – goed of die beste? Dis maklik om vasgevang te wees in alles wat gedoen moet word… maar mis jy die beste wat God vir...
🎙️ EPISODE – Oorlog van die HartHet jy al gevoel jy het so verkeerd gedoen, dat jy nie meer terug na God toe kan gaan nie?Kom hoor die storie van Petrus en...
Showing the latest 20 of 208. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_3rpkcn5srwa7v95qs47a1ssc3p/episodes