Driesestig podcast artwork

Driesestig

by RSG · AF · Society & Culture

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.

5,671episodes
2020first episode
Severalepisodes a week
6 mintypical episode

Latest episodes

  1. The Esther Foundation SA

    Shanay Jonas, 'n vrywilliger van The Esther Foundation SA, gesels oor die werk wat hulle in gemeenskappe doen, en hoe hulle jongmeisies aan die hand vat wat...

    8 min
  2. Dorpsgeheime: Mal’va De Rust-projek

    Freda Schoeman vertel vir Martelize Brink van Mal'va De Rust, ‘n projek waar daar reeds 10 000 malvasteggies op die dorp geplant is. Die malva wat so gewild...

    7 min
  3. Kat laat rower hasepad kies

    ‘n Familie se kat het ‘n wapen in die dogter se hand geword toe ‘n man hulle winkel wou beroof. Met die kat se geblaas en gekrap, is hy leë hande daar weg.

    1 min
  4. Êrens oorsee: Die Eiland Man

    Sanet du Toit vertel vir Martelize Brink van die Eiland Man waar sy al 23 jaar lank in Port Erin in die suide woon.

    11 min
  5. Geweld in ons huise en verhoudings: Kinders in die siklus van gesinsgeweld

    Sinta Ebersohn praat oor kinders in die siklus van gesinsgeweld, en hoe geweld in ‘n huis ‘n kind beïnvloed wat nie direk deurloop nie.

    6 min
  6. 868 keer probeer parkeer!

    ‘n Veiligheidswag in ’n parkeergarage in China het ‘n bestuurderlose elektriese motor gekry wat homself drie uur die oggend 868 probeer parkeer het.

    1 min
  7. Die Groot Suidelike BioBlitz

    Wikus Engelbrecht vertel van die groot Suidelike BioBlitz, wat hulle in die Tuinroete daarvoor beplan, en die mate waartoe Suid-Afrikaners deelneem aan die...

    8 min
  8. In die wêreld van landbou 23 November 2026

    In die landbounuus: Wes-Kapenaars gewaarsku teen hoë temperature en veldbrande; Vrystaat stig ’n predasieforum; Agbiz ontken ‘n wydverspreide arbeidskrisis...

    5 min
  9. Wetenskapwonder: Biologiese rekenaar

    Felix Spies vertel van ‘n biologiese rekenaar waar menslike senuweeselle met rekenaartegnologie gekombineer word.

    3 min
  10. Sewe marathonne terwyl sy swanger is

    Deidre Keane het vanjaar sewe marathonne gehardloop terwyl sy swanger was. Die laaste een was op 1 November in New York, op 34 weke.

    2 min
  11. Desmond Wells se tuingesin

    Die afgelope drie en 'n half jaar het die sanger Desmond Wells 'n tuingesinnetjie bygekry toe die dikkop-voëls, wat hy Hansie en Grietjie gedoop het, in sy...

    8 min
  12. 360 Speseryroete: Kei-appel

    Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche vertel van die kei-appel met sy dorings en heerlike reuk. Dit word ook die wilde appelkoos en...

    7 min
  13. Aktivistiese argiviste

    Argiefaktiviste in Frankryk skakel mense se ou tuisfilms oor na ‘n digitale formaat, om dit te bewaar vir die toekoms.

    1 min
  14. Braaibroodjies: Deel 2 (Die geskiedenis van tamaties en uie)

    Volgens Martha Jay, skrywer van ONIONS AND GARLIC: A GLOBAL HISTORY (2016) is die ui moontlik die eerste groente waarmee die mens geboer het. ‘n...

    8 min
  15. Jonk: Kos en jou gemoed

    Dieetkundige Valpré Huisamen vertel vir Martelize Brink hoe voeding gedrag en emosie beïnvloed. En, maak suiker kinders regtig meer aktief?

    9 min
  16. 1 Ligdag vir Voyager 1

    Yvonne van den Bergh gesels met Martelize Brink oor Voyager 1 wat die een ligdag-mylpaal op sy reis deur die ruimte bereik het. Sy het reageer op NASA se...

    5 min
  17. Swangerskappe wat mense laat praat

    'n Swangerskap is in Engeland in die nuus nadat ‘n 59-jarige TV-aanbieder aangekondig het dat haar derde kind op pad is. In die Ooste is daar ander soort...

    1 min
  18. Op die spoor van die Grotes

    Ockie Cloete van die Klein Karoo Camino vertel vir Haidee Muller-Isaacs van die Op-die-Spoor-van-die-Grotes-staptogte in die Knysnawoud. Jy volg figuurlik...

    8 min
  19. Dorpsgeheime: Burgersdorp se taalmonument

    Marinda Schutte vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se eerste taalmonument op Burgersdorp, en waarom daar twee langs mekaar staan.

    6 min
  20. Toep wys hotelle met bedluise

    In China is daar ‘n toepassing wat wys watter hotelle bedluise het. Jy kan ook daarop sien watter insekte voorkom in sekere streke, en hoe hulle byte lyk.

    1 min

Showing the latest 20 of 5,671. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_1vtbj9cnx1arwsv3mswqcxnfxc/episodes

More society & culture podcasts →