Doxa Deo funksioneer as een gemeente in ‘n stad met ‘n verskeidenheid kampusse en bedieninge. Alles wat ons doen fokus op die toerusting en oprigting van ons mense sodat hulle agente van positiewe verandering kan wees in hulle wêreld. Ons is op ‘n missie om die positiewe invloed van Jesus se waardes te neem na elke sektor van die samelewing. Ons glo dat kerk, opvoedkunde, sosiale dienste, besigheid, media, kunste, sport en plaaslike regering sal floreer as die lewegewende waardes van Jesus in al hierdie sektore sigbaar word.
Hoekom sou die Bybel dankbaarheid 'n offer noem? Op hierdie jaar se Dankdiens kyk ons terug en vorentoe. Eers ontdek ons hoe aanspraak en die uitdagings van...
Wat het ‘n visnet met kerk te doen? Meer as wat jy dink. In week twee van Nuwe Skepping DNA kyk ons na Paulus se oproep om na volledige herstel te streef, en...
Luister saam in ons nuwe reeks terwyl ons ontdek wat dit beteken om n nuwe skepping in Jesus te wees!
“Ons het gehoop.” Drie klein woorde van twee dissipels wat met gebroke harte van Jerusalem af wegstap. Dan sluit ‘n vreemdeling langs die pad by hulle aan,...
Welgedaan // Jesse Kelly // 25 Okt 8:30
Wat sou jy doen met ‘n miljoen dollar? Die meeste van ons het groot planne vir “eendag, wanneer ek meer het.” Maar in God se koninkryk het elkeen reeds ‘n...
Jou lewe is soos 'n huis. Party kamers is netjies vir gaste, en party kamers se deure bly toe. Hierdie week vra ons 'n eerlike vraag: kry Jesus net die...
Ons dink rentmeesterskap gaan oor geld. Maar wat as dit eintlik gaan oor elke liewe area van jou lewe? Jou huwelik. Jou werk. Jou verhoudings. Jou tyd. Jou...
Geloof sonder aksie is net informasie. Die vraag is nie net of jy glo nie — die vraag is of jou geloof sigbaar is in die besluite wat jy neem, die mense wat...
Ons samelewing sê: sien is glo. Ek wil eers bewyse sien, dan sal ek glo. Maar die Bybel draai dit om. Hebreërs 11:1 sê geloof is 'n vaste vertroue op dinge...
Wat is my roeping? // Week 3 // Jaques van Wyk1.) TAKE A NEXT STEP //Want to Join the church? https://doxadeonz.churchsuite.com/-/f... Want to join a...
Wat is my roeping? // Week 2 // Jaques van Wyk
Wat is my roeping? // Week 1 // Jaques van Wyk
Draers Van Deurnis // Neels Janse van Rensburg // Compelled by Compassion Deel 3Welcome to the Doxa Deo Auckland live stream!1.) TAKE A NEXT STEP //Want to...
Beklee Jouself met Barmhartigheid // Jaques van Wyk // Compelled by Compassion Deel 2
Ons is geleer dat liefde verdien moet word. Vandag vra ons wat gebeur wanneer dit nie so is nie. In die gelykenis van die verlore seun kry twee broers dit op...
Jesus chooses a very specific location for one of the most important conversations in the Gospels. It is not a temple. It is not a synagogue. It is Caesarea...
Wanneer iemand jou seermaak, iemand jou verkeerd behandel, iemand jou op sosiale media aanval — wat staan eerste op in jou? Die meeste van ons wil...
Ons het almal 'n Bybel. Baie van ons het 'n leesplan. Party van ons ken verse van buite. Maar hier is die vraag wat alles verander: ken jy die boek, of ken...
As hoof van Bible Society in Nieu-Seeland deel Neels vandag met ons die kragtige gevolge wat Bybel Lees op ons samelewing het, en hoekom dit belangrik is.
Showing the latest 20 of 175. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_40zf2b3yhea7pbv41w52h7p39x/episodes