Doen jou eie ding podcast artwork

Doen jou eie ding

by RSG · AF · Business

'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.

203episodes
2014first episode
Weeklynew episodes
21 mintypical episode

Latest episodes

  1. Doen jou eie ding: Coral Bloom Studio

    Palesa Matlala praat met dr. Michelle von Stein, stigter van Coral Bloom Studio, ’n onderneming in Stellenbosch wat handgeverfde kunswerke in huisware,...

    21 min
  2. Doen jou eie ding: Adams Health & Eves Health

    Palesa Matlala praat met Christian Opperman, die stigter en bestuurshoof van Adams Health & Eves Health. Dié twee besighede is telegesondheidsplatforms wat...

    20 min
  3. Doen jou eie ding: Nasiol Industrial SA

    Palesa Matlala gesels met Benjamin Klynhans, die medestigter van Nasiol Industrial South Africa. Nasiol spesialiseer in die vervaardiging van gevorderde...

    19 min
  4. Doen jou eie ding: Thupangeni Groep

    Palesa Matlala gesels met Johannes Pedro Lenge van Thupangeni Groep, ’n onderneming wat ’n verskeidenheid dienste en produkte aan ander besighede verskaf,...

    21 min
  5. Doen jou eie ding: Thalia Farm

    Palesa Matlala gesels met Andries Burger, mede-eienaar van Thalia Farm, en medestigter van Tahlia's Cactus Spirits. Tahlia Farm is ’n innoverende en...

    20 min
  6. Doen jou eie ding: Klavierstemmer en -hersteller

    Palesa Matlala gesels met Anriëtte Schoeman, ‘n voormalige kampioenfietsryer, en nou ’n klavierstemmer en -hersteller.

    23 min
  7. Doen jou eie ding: Baby Boutique Online

    Palesa Matlala gesels met Rene Kinhorn, stigter van Baby Boutique Online, ’n onderneming wat babameubels en -benodigdhede landswyd verskaf.

    22 min
  8. Doen jou eie ding: Shas Enterprise

    Palesa Matlala gesels met Samatha Andreas van Shas Enterprise, ’n spysenieringsbesigheid gebaseer in Upington.

    23 min
  9. Doen jou eie ding: Amity Perfumes

    Palesa Matlala gesels met Francois Breedt, stiger van Amity Perfumes, ’n parfuum en persoonlike versorgingsbesigheid....

    23 min
  10. Doen jou eie ding: Xpresso Café

    Liesl Peyper praat met Nicolene Elhadad, die medestigter van Xpresso Café, 'n Suid-Afrikaanse wegneemkoffie-franchise, wat veral bekend is vir sy unieke...

    19 min
  11. Doen jou eie ding: Mondvol

    21 Julie 2026: Liesl Peyper gesels met Andriette Georgiou van Mondvol. Mondvol is 'n vrouegesentreerde bakkery, gestig deur die MasterChef SA-naaswenner...

    17 min
  12. Doen jou eie ding: Headspace Technologies

    Liesl Peyper praat met Martha Koekemoer van Headspace Technologies. Headspace Technologies is 'n Suid-Afrikaanse sagtewaremaatskappy in die Paarl, wat...

    20 min
  13. Doen jou eie ding: The Honey Bee Group

    Liesl Peyper praat met Nico Grobler van die Honey Bee Group. Dis 'n familiebesigheid in Cullinan wat spesialiseer in die veilige en etiese verwydering van...

    21 min
  14. Doen jou eie ding: Sloom

    Heruitsending: Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

    21 min
  15. Doen jou eie ding: Schoonhuid

    Liesl Peyper praat met Quintinn van Rensburg, die stigter van Schoonhuid, 'n Suid-Afrikaanse boetiek wat spesialiseer in handgemaakte bad-, lyf- en...

    23 min
  16. Doen jou eie ding 19 Mei 2026

    ’n Bordspeletjie, gemaak van ’n pizzaboks, wat aanvanklik by ’n markdag verkoop is, het gegroei tot ’n nasionaal verspreide produk, wat daarop gemik is om...

    21 min
  17. Doen jou eie ding 28 April 2026

    Liesl Peyper gesels met Karika Norval, die eienaar van Holland Bakkery in Kaapstad.

    20 min
  18. Doen jou eie ding 21 April 2026

    Liesl Peyper gesels met Rudo Kemp, die stigter van Sloom.

    20 min
  19. Doen jou eie ding 24 Maart 2026

    Liesl Peyper praat met Conrad Burger van X Furniture.

    20 min
  20. Doen jou eie ding 17 Maart 2026

    Liesl Peyper praat met Andries Venter van Water ATM.

    18 min

Showing the latest 20 of 203. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_789mf37nbzbfpb2evpv2xjqrht/episodes

More business podcasts →