Die ekonomie minuut podcast artwork

Die ekonomie minuut

by Waldo Krugell · AF · Business

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

2,129episodes
2020first episode
Weeklynew episodes
2 mintypical episode

Latest episodes

  1. Is daar 'n AI borrel?

    Hoeveel is 'n Kunsmatige intelligensie-maatskappy werd? Dit is 'n moeiliker vraag as wat dit klink. Hierdie firmas is anders as enigiets wat ons al gesien...

    2 min
  2. Die repokoers bly onveranderd

    Die Monetêre Beleidskomitee het gistermiddag ʼn moeilike besluit gehad. Aan die een kant het Oktobermaand se inflasiesyfer skerp gestyg tot 5,2%, maar dit is...

    2 min
  3. Wat het Vrydag met die Rand gebeur?

    Die rand-dollar wisselkoers was die afgelope jaar minder wisselvallig en van tyd-tot-tyd verbasend sterk. Maar Vrydag het die rand gebokspring en ek wonder...

    1 min
  4. Munisipaliteite se to-do lys

    Suid-Afrika se hervormingsprogram het op papier werklik momentum. Die kragnetwerk word van Eskom geskei, en die hawens van Transnet. Maar die hervormings wat...

    2 min
  5. SA is uit AGOA

    Daar is al baie geskryf en gepraat oor Suid-Afrika se plek in AGOA, maar ons het gisteraand eindelik gehoor dat Suid-Afrika nie meer kwalifiseer vir die...

    1 min
  6. Ekonomiese vooruitsigte

    Met die MTBPS agter die blad en ʼn bietjie brandstofheffing verligting om die draai kan ons kop op tel en kyk hoe dit met die ekonomie gaan. Ek het die...

    2 min
  7. Die mini-Begroting en lesse uit Frankryk

    Partykeer verstaan mens jou eie probleme beter as jy dit in ander kan raaksien. As jy more wonder hoekom die Minister van Finansies so baie klem lê op die...

    2 min
  8. Die mini-Begroting en brandstof

    In Februarie maand se Begrotingsrede het die Minister gepraat van ʼn B scenario: ʼn oorlog, duurder olie en hoër rentekoerse. Teen Aprilmaand was dit die...

    1 min
  9. Ekonomiese groei in Sjina

    Sjina sê sy ekonomie het in die eerste helfte van 2026 met 4,7% gegroei. Maar die vreemde deel is waarop daardie groei kwansuis gebou is.

    2 min
  10. Ekonomiese nuus opvang

    My vol program het die Minuut bietjie uitgeklop maar die laaste weke was daar net soveel ekonomiese nuus soos altyd. Luister hier om op te vang met inflasie,...

    1 min
  11. Fiskale konsolidasie

    Vandag se episode het sy oorsprong in ʼn deurlopende gesprek met Prof Raymond Parsons in die aanloop na die MTBPS in Oktober. Die goeie idees is syne.

    1 min
  12. Rentekoersbesluite

    Die Amerikaanse Fed het Woensdag hulle beleidskoers met 25 basispunte verhoog en dit het die nuus gehaal, omdat dit vir President Trump so kwaad maak, maar...

    2 min
  13. Nog druk in die pyplyn

    Dit is die middel van September en daar is reeds bekommernis oor die onderverhaling van die brandstofprys en die Amerikaanse Fed se rentekoersbesluit die week.

    1 min
  14. Vandag se groeisyfer is belangrik

    Ekonome hou vandag asem op vir die tweede kwartaal se BBP syfer. Die ekonomie het in die eerste kwartaal met 0,5% gegroei. Daarna het die brandstofprysskok...

    1 min
  15. Ons buitelandse lenings

    Die Suid-Afrikaanse regering het sedert 2018 ongeveer R288,8 miljard by internasionale instellings soos die IMF en Afrika Ontwikkelingsbank geleen. Baie...

    2 min
  16. Die wisselkoers en brandstofprys

    Die rand-dollar wisselkoers is die laaste paar weke in die nuus en bly interessant. Die wisseklkoers is nou weer effens swakker. Die dryfveer is die Fed...

    2 min
  17. Aanwysers

    Hierdie week se aanwysers gaan oor ekonomiese aktiwiteit en oor inflasie.

    1 min
  18. Amerikaanse staatskuld en rentekoerse

    Vandag se onderwerp is dalk bietjie tegnies, maar interessant as jy wil weet hoekom die rand relatief sterk is.

    2 min
  19. 'n Bietjie laer inflasiekoers

    Wanneer die inflasiekoers relatief hoog is en die ekonomie nie groei nie is huishoudings se begrotings onder druk en ons almal voel dit. Statistieke...

    2 min
  20. Uitvoere en AGOA

    In hierdie week se nuus is dat die kans goed lyk dat AGOA hernu gaan word vir nog twee jaar. Die Amerikaanse wet gee vir uitvoerprodukte uit Afrika en...

    2 min

Showing the latest 20 of 2,129. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_4gebkrnw3fasr81y06v9w3jtpc/episodes

More business podcasts →