Colourful podcast artwork

Colourful

by Radio Pulpit · EN · Religion & Spirituality, Music

Colourful is a music programme on Radio Pulpit that celebrates Gospel music. Your presenter is the talented Janine van Niekerk, an expert in South-African Gospel music industry. She is also the manager of the SAMA-award winning Afrikaans gospel artist, Retief Burger.

155episodes
2022first episode
Every 2 weeksnew episodes
18 mintypical episode

Latest episodes

  1. Onblusbaar loop op die golwe

    Janine van Niekerk gesels met Onblusbaar oor haar nuwe single, "Wavewalker" en sommer haar pad met Jesus ook.

    23 min
  2. Muller Crauwkamp oor Kersfees in Augustus se musiek

    Janine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het.

    10 min
  3. Norton Oosthuis about Easthouse etc.

    Janine van Niekerk is speaking to Norton Oosthuis about Easthouse, ministry and his walk with Jesus.

    17 min
  4. Gillaum en Rene - Prins van Vrede

    Janine van Niekerk gesels met Gillaum en Rene Louw oor hulle lewens nou, NuweLof, hulle eie musiek en hulle pad met Jesus.

    19 min
  5. Ruth - My Vader

    Janine van Niekerk gesels met Ruth oor haar lied "My Vader" en die hele konsep van Vaderskap in enige mens se lewe.

    20 min
  6. Zander van der Westhuizen oor Akkoord

    Janine van Niekerk gesels met Zander van der Westhuizen oor Akkoord, ’n nuwe musiekprojek wat geloods is deur Bybel-Media. Die liedjies is laasweek tydens...

    25 min
  7. Jeani sing mos

    Janine van Niekerk gesels met Jeani oor wanneer 'n old soul die lewe waardeer, en oor haar nuwe liedjie "Sing."

    18 min
  8. Worship Experience 2026 with Josue Avila

    Janine van Niekerk is speaking to Envor Moodley about Worship Experience 2026, whith Josue Avila is coming to South Africa to join with other artists and...

    13 min
  9. Appel - Genade Water

    Janine van Niekerk gesels met Appel oor hoe hy glo die Here hom gebruik deur sy musiek.

    13 min
  10. Sean Butler - Gee ons krag

    Janine van Niekerk is speaking to Sean Butler about his life with Jesus, music and leaning lessons the hard way.

    16 min
  11. Jo Black by ons damesoggend

    Janine van Niekerk gesels met Jo Black wat die spreker en sanger is by Radiokansel se Damesoggend Vrydag, 21 Aug by Casa Social de Madeira.

    18 min
  12. Francois Boyce voel pa-wees is TOON-KRUL sake!

    Janine van Niekerk gesels met Francois Boyce oor sy voorreg om Levi se pa te mag wees en sy hartroerende lied "Om jou Pa te wees" wat daaruit gevloei het.

    21 min
  13. Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about "Drive for Jesus."

    Janine van Niekerk is speaking to Lucas Perruquon and Sylvie Heriot about that stunning "Drive for Jesus" on his racing helmet when he races for the French...

    17 min
  14. Delano Venter skep uit sy gebrokenheid

    Uit Delano Venter se gebrokenheid, vloei nuwe musiek onder die naam "Through Christ", met die hoop dat sy kwesbaarheid vir ander genesing kan bring in Sy...

    5 min
  15. Gerrit van Wyk oor genade

    Janine van Niekerk gesels met Gerrit van Wyk al die pad in Australie oor sy pad met genade, sy musiek en die bediening.

    21 min
  16. Pierre Henrico vier Sy genade

    Janine van Niekerk gesels met Pierre Henrico, ‘n nuwe kunstenaar wat ons leer ken met sy liedjie, Genade.

    16 min
  17. DJ Boom - Praat met my

    Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS...

    18 min
  18. Tania Strauss skryf en sing Jessie

    Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.

    19 min
  19. Milah - Holy Holy Holy

    Janine van Niekerk gesels met 15 jarige Milah oor haar hart vir Jesus, musiek en om mense te seën met hoop. Haar debuut enkelsnit is "Holy, Holy, Holy".

    18 min
  20. Tracey Elliott - a Mrs SA semi-finalist with a mission

    Janine van Niekerk is speaking to Tracey Elliott, a Mrs SA semi-finalist with a mission to tell her story to the glory of God.

    21 min

Showing the latest 20 of 155. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2f58ps59w2ajabyxxvagd61rsm/episodes

More religion & spirituality podcasts →