Bybelstories in Afrikaans podcast artwork

Bybelstories in Afrikaans

by Carin Conradie · AF · Kids & Family, Religion & Spirituality

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!

343episodes
2019first episode
Weeklynew episodes
11 mintypical episode

Latest episodes

  1. Briewe in die Nuwe Testament 6: Romeine 12

    In Romeine 12 word gevra dat ons onsself lewendig gee as offers vir God. Hy wil ons gedagtes nuutmaak - Hy kan. Paulus dikteer verder en Tertius skryf die...

    12 min
  2. Briewe in die Nuwe Testament 5: Romeine 9 tot 11

    Hierdie hoofstukke beskryf ietsie van die uitverkiesing. Ons probeer dit nie verklaar nie, maar bevestig dat almal kan en mag glo in die Jesus Christus wat...

    11 min
  3. Briewe in die Nuwe Testament 4: Romeine 8

    Die een hoofstuk in Romeine is so besonders, dat ons dit net MOES doen sonder enige ander hoofstuk; veral die feit dat niks God se kinders kan skei van sy...

    12 min
  4. Briewe in die Nuwe Testament 3: Romeine 5 tot 7

    Paulus skryf in hierdie hoofstukke dat ons saam met Jesus gesterf en opgestaan het. Daarom is ons eintlik dood vir die sonde en lewend om goeie dinge te doen...

    12 min
  5. Briewe in die Nuwe Testament 2: Romeine een tot vier

    In Romeine een tot vier lees ons 'n opsomming van die Evangelie - die Goeie Nuus van Jesus Christus! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

    10 min
  6. Tobias se verjaardagboodskap vir 2026

    Tobias verjaar 21 Oktober en wil vir die maats PSALM 23 vir die dag bring. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

    4 min
  7. Briewe in die Nuwe Testament 1: Briewe geskryf aan die gemeentes

    Vandag gee ons 'n inleiding om te verstaan hoe en hoekom die briewe aan die gemeentes van die nuwe kerk van Jesus Christus geskryf is. Boodskappe per epos is...

    10 min
  8. Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi

    Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God...

    11 min
  9. Boeke van die profete 42: Sagaria vertel van die laaste dae

    In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het. Boodskappe per...

    11 min
  10. Boeke van die profete 41: Sagaria se laaste vier nagprentjies

    In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die Jode te vertel. Boodskappe per epos is baie...

    10 min
  11. Boeke van die profete 40: Sagaria kry prentjies in die nag

    In Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het. God het met hom in nagtelike visoene gepraat. Vandag vertel ons van die eerste vier...

    10 min
  12. Boeke van die profete 39: Haggai

    Die kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 Jode terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die...

    10 min
  13. Boeke van die profete 38: Sefanja

    Die profeet Sefanja het baie vertel van die dag van die Here, wanneer Hy die mense sal oordeel. Daar is tog ook baie van God se liefde in die boek - en dat...

    10 min
  14. Boeke van die profete 37: Die profeet Habakuk

    Habakuk was die profeet wat die wonderlike "lied" geskryf het: "Al sou die vyeboom nie bot nie" - Al sou die Galdeërs alles kom kaalstroop, het hy besluit om...

    11 min
  15. Boeke van die profete 36: Die profeet Nahum

    In die boek Nahum word beskryf hoe God die stad Nineve van die Assiriërs gaan wegvee, omdat hulle God se mense wreed mishandel het. God straf skuldiges, maar...

    11 min
  16. Boeke van die profete 35: Die profeet Miga

    In die boek Miga lees ons hoe God vir Miga gebruik het om te profeteer dat Israel en Juda weggevoer gaan word, omdat hulle God vergeet het. Juda het wel vir...

    11 min
  17. Boeke van die profete 34: Jona gaan na Nineve

    In hoofstukke 3 en 4 lees ons hoe Jona toe tog in Nineve gaan preek het, maar hy was kwaad oor God se besluit daarna.... Boodskappe per epos is baie...

    12 min
  18. Boeke van die profete 33: Jona kry 'n opdrag by God

    Jona 1 en 2 vertel ons hoe God vir hom 'n opdrag gegee het om na Nineve toe te gaan, maar hy hardloop weg van God af en beland in 'n vis se maag. Boodskappe...

    10 min
  19. Boeke van die profete 32: Die profeet Obadja

    In Obadja lees ons van die profesie teen Edom, of Esau, die broervolk van Israel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

    11 min
  20. Boeke van die profete 31: Die boek Amos

    Amos was 'n skaap- en vyeboer wat God se strawwe vir Israel moes gaan vertel. Sy boodskap eindig met God wat tog 'n deeltjie van sy volk weer sou...

    11 min

Showing the latest 20 of 343. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_096n98cz9ab1gvmffheg06ve5x/episodes

More kids & family podcasts →