Bergbron Gereformeerde Kerk Preke podcast artwork

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

by Gereformeerde kerk Bergbron · AF · Religion & Spirituality, Christianity

Klankopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se preke. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.

377episodes
2020first episode
Weeklynew episodes
32 mintypical episode

Latest episodes

  1. Sondag 1 November 2026 - Stephan Briel

    Lees: Nehemia 1. Fokus: Neh 1:4. Die ontstaan van God se visie. · Die nood en behoeftes van mense is die egte saadjies van ‘n visie wat van God kom. · Maar...

    30 min
  2. Sondag 18 Oktober 2026 - Stephan Briel

    Lees: Gal 5:16-18 en 1 Joh 3:11-17. Fokus: 1 Joh 3:16. Geestelike vorming na die beeld van Jesus Christus. Om geestelik gevorm te word deur die Heilige Gees...

    31 min
  3. Sondag 11 Oktober 2026 - William Marran

    Lees: Psalm 23, Johannes 10: 14-16, Romeine 8: 8-9, 14-16, Gal. 5: 24-26 Wandel in die Gees: Volg die Goeie Herder.

    43 min
  4. Sondag 4 Oktober 2026 - Stephan Briel

    Lees: Gal 5:1,16-18 en Mat 11:25 – Mat 12:8. Fokus: Mat 11:28-30. Wandel deur die Gees: neem Jesus se juk op en leer van Hom.

    35 min
  5. Sondag 27 September 2026 - Stephan Briel

    Lees: Gal 5:13-26 (AFR53). Fokus: Gal 5:16-18. Wandel deur die Gees. · Wandel deur die Gees is nie ongedissiplineerde vryheid nie. · Wandel deur die Gees is...

    32 min
  6. Sondag 13 September 2026 - Stephan Briel

    Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! (deel 2) · Dissipelskap is ‘n groei proses wat begin om in Jesus...

    28 min
  7. Sondag 6 September 2026 - Stephan Briel

    ie Lewende Woord vir Jou:  Lees: Joh 15:1-17. Fokus: Joh 15:4,5. Doelwit 1 van dissipelskap: Bly in Jesus Christus! • Die beeld van die wingerdstok en sy...

    29 min
  8. Sondag 30 Augustus 2026 - Lewis Sibanda

    Skriflesing: Eksodus 20: 1-26 Tema: The Bible message today

    46 min
  9. Sondag 23 Augustus 2026 - Stephanu de Villiers

    Skrifdeel: Lukas 8:22-25 Tema: Die pad vanaf vrees na vrede Kerngedagtes: 1. Vrees vir die storm 2. Vrede by Jesus Preekskets Daar is soveel dinge wat vrees...

    25 min
  10. Sondag 16 Augustus 2026 - Willem van der Waal

    Teks: Hand 2:37-47. Hoe lyk dissipelskap? Dissipelskap beteken om `n leerling en `n volgeling van Jesus te wees en te bly. In Handelinge 2:37 – 47 sien ons...

    37 min
  11. Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel

    Lees: Mat 11: 25 – Mat 12: 8. Fokus: Mat 11: 28-30 (AFR53). Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees. · As my siel nie in God se...

    30 min
  12. Sondag 2 Augustus 2026 - Stephan Briel

    Lees: Mark 1:14-20. Fokus: Mark 1:17,20. Dissipelskap is ‘n gawe wat Jesus aanbied, nie iets wat die mens verdien nie. Jesus het hierdie vissers raakgesien...

    26 min
  13. Sondag 26 Julie 2026 Stephan Briel

    Dankbaarheidsdiens Lees: 1 Kor 12:1-11. Fokus: 1 Kor 12:4-6. God Drie-enig gee gawes aan sy gemeente. Vers 6: Bemoedigende gawes van God die Vader (vgl Rom...

    1 h 13 min
  14. Sondag 19 Julie 2026 - William Marran

    Lees: 2 Kor. 4:5, 1 Pet. 3:18a, 1 Tim. 1:15 Die evangelie – goeie nuus vir sondaars. • Ons het die Goeie Nuus oor Jesus Christus ontvang en geglo. • Wat moet...

    54 min
  15. Sondag 5 Julie 2026 Stephan Briel

    Lees: Mat 10:34-39. Fokus: Mat 10:38 (AFR53). Om ‘n waardige kind van God te wees.

    32 min
  16. Sondag 28 Junie 2026 - Stephan Briel

    Dra die krone van Jesus Christus! Lees: Fil 2:1-11. Fokus: Fil 2:5-11.

    27 min
  17. Sondag 21 Jun ie 2026 Chris Raath

    Tema: Daarom word ons nie moedeloos nie Lees: 2 Kor. 4: 1 - 18 Fokus: 2 Kor. 4: 1 en 7

    33 min
  18. Sondag 7 Junie 2026 Stephan Briel

    Lees: 1 Pet 5:1-11. Fokus: 1 Pet 5:7. Hantering van bekommernisse en vrees. · Gebed is die eerste stap. · Die tweede stap is om alle persoonlike of...

    32 min
  19. Sondag 31 Mei 2026 Stephan Briel

    Lees: Hand 1:1-11. Fokus: Hand 1:3. Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom. In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was...

    29 min
  20. Sondag 24 Mei 2026 - Stephan Briel

    Lees: Hand 1: 1-11. Fokus: Hand 1: 8. Die Heilige Gees bemagtig ons om getuies van Christus te wees. · Wat is die verband tussen die gebeure die Sondagaand...

    34 min

Showing the latest 20 of 377. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6n83n49jdfapxarpp749css1yb/episodes

More religion & spirituality podcasts →