BAASRAAK RADIO podcast artwork

BAASRAAK RADIO

by BAASRAAK RADIO · EN

🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te saai op: Spotify, Apple Podcasts, Google Podcasts YouTube Baasraak TV Potgooi Radio Heartbeat FM (±200 000 luisteraars) Jy kry nie net ’n opname nie — jy kry ’n gehoor. � Wil jy jou eie program of podcast begin? As jy belangstel om jou stem op TV, Radio, FM en Podcast platforms te hê, stuur die woord UITSAAI per WhatsApp na 069 030 3649. Baasraak Uitsaai Netwerk Waar stemme stories word.

196episodes
2025first episode
Severalepisodes a week
56 mintypical episode

Latest episodes

  1. Tithing – Is It Still a Biblical Requirement for Christians Today?

    Is tithing still relevant under the New Covenant? Are Christians required to give ten percent of their income, or should giving be motivated by grace, love...

    1 h 43 min
  2. BAASRAAK BUITELUG UIT HEIDEDAL, BLOEMFONTEIN | KRAGTIGE GETUIENISSE | GENADE OP GENADE TOER

    🔥 BAASRAAK SAAM COACH FREEK – GENADE OP GENADE TOER! Ons besoek Heidedal in Bloemfontein tydens ons 25 Jaar van Genade-sendingsreis! Luister na kragtige...

    1 h 59 min
  3. "Hemel of Hel?" - Pastoor Andre Venter

    Jy word vriendelik uitgenooi na WSG Manne Bediening byeenkomste by Choose Life Kerk se saal op Dinsdae vanaf 6:00 tot 7:00. Die byeenkomste word LEWENDIG...

    49 min
  4. Marriage Is a Covenant, Not Just a Contract

    When Jesus speaks about husband and wife becoming one flesh, He emphasises their unity. That unity should influence financial decisions. A question for the...

    1 h 58 min
  5. WIL JY GESOND WORD? | Krugersdorp Gevangenis – Die Visioen Wat Waar Geword Het!

    Hierdie week se Baasraak saam Coach Freek Podcast is anders as ons gewone onderhoude. Ek neem julle terug na Krugersdorp Gevangenis, waar God baie jare...

    1 h 28 min
  6. WOMEN OF VALOUR | The Unsung Warriors in Our Lives

    The Bible is filled with extraordinary women of courage, faith, wisdom and selfless service. From Deborah and Esther to Rebekah, whose generous heart opened...

    1 h 48 min
  7. MY 5-JARIGE SEUN IS DOOD VERKLAAR… TOE SÊ HY: “HALLO PAPPA!” | Hannes Roode

    DOOD VERKLAAR… MAAR GOD HET DIE LAASTE WOORD! Hannes Roode van Hartenbos se lewe is radikaal verander ná ’n persoonlike ontmoeting met die Heilige Gees. God...

    1 h 37 min
  8. Twee Egskeidings, Diep Trauma en Haar Uitroep: “Wees Net Lief Vir My!” | Carina Nel:

    “My hart het ’n voorskoot aan, want dis wat ek my ouers sien dra het.” Carina Nel van Albertinia vertel haar aangrypende lewensverhaal. Van ’n sorgelose...

    56 min
  9. WHEN GOD HAS ALREADY PREPARED THE WAY | Psalm 133

    Have you ever walked into a situation and suddenly realised that God had already prepared not only you, but everyone involved, for the task at hand? In this...

    1 h 55 min
  10. God is lief vir jou - Prof Theo Burger

    Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die...

    30 min
  11. Eleven Hour Of Prayer EP 4

    Eleventh Hour Prayer Live 26/10/2026 One Hour. One Heart. One Nation. For Christ Alone. Eleventh Hour Prayer Live is a weekly invitation for believers...

    55 min
  12. Sustainable Development Goals

    Heidi Olivier speaks with Nigel Mercuur, Manager of Strategic Services, about the Sustainable Development Goals (SDGs).

    21 min
  13. Die Here julle God wat voor julle uitgaan -Pastoor Danie van Zyl

    Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkomste by Choose Life Kerk se saal op Dinsdae vanaf 6:00 tot 7:00. Die...

    45 min
  14. Eleventh Hour Prayer Live 26/10/2026

    One Hour. One Heart. One Nation. For Christ Alone. Eleventh Hour Prayer Live is a weekly invitation for believers across South Africa to unite in prayer for...

    51 min
  15. Hoekom moet jy stem? | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk oor die 2026 Munisipale Verkiesing

    Waarom is jou stem belangrik in die 2026 munisipale verkiesing, en hoe werk die verkiesing van raadslede? In hierdie derde betaalde politieke onderhoud op...

    33 min
  16. Dienslewering in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

    Waarom word Mosselbaai as een van die munisipaliteite met goeie dienslewering beskou, en wat kos dit inwoners? In hierdie tweede betaalde politieke...

    36 min
  17. Gemeenskapsveiligheid in Mosselbaai | DA se Dirk Kotzé en Leon van Dyk

    Hoe werk Mosselbaai-munisipaliteit daaraan om gemeenskappe veiliger te maak? In hierdie episode van Munisipale Sake op Heartbeat FM gesels Freek Vermaak met...

    28 min
  18. Van mishandeling en wellus tot vergifnis en versoening | Steven Britz se getuienis

    Wanneer sy pa se motorfiets by die huis stop, kruip klein Steven weg. Sy pa is 'n heilige in die kerk, maar 'n gewelddadige man agter geslote deure. Die...

    1 h 46 min
  19. HOLY SPIRIT, MY TEACHER | Transformation Table Podcast

    The greatest lessons in life are not always taught by people, but by the Holy Spirit. Join Menzo Strauss and the Transformation Table team as they share...

    1 h 50 min
  20. Integrating faith and work everyday- Pieter Scholtz

    Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkomste by Choose Life Kerk se saal op Dinsdae vanaf 6:00 tot 7:00. Die...

    41 min

Showing the latest 20 of 196. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_6439ewtpwsbv4vgzh3nefzr7f7/episodes