Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
God moedig ons aan: 1. ONTHOU die Here! … se goedheid, versorging, leiding en beskerming. 2. VERTROU die Here! … met lojaliteit, tevredenheid, getrouheid en...
TEKS: Hebreërs 7:11-28 TEMA: Jesus Christus, die Gepaste Hoëpriester Jesus se Hoëpriesterskap vir die sondaar … 1. … is meer effektief (v11-19); 2. … staan...
1. WAAR is God wanneer goddeloosheid toeneem? (v 4a) 2. WAT doen God wanneer goddeloosheid toeneem? (vv 4b-7) Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Psalm 8 TEMA: Die Heerlikheid van God in die Mens 1. Die HEERLIKHEID van God (vv 1-3) 2. Die WAARDIGHEID van die Mens (vv 4-10) As Skepsel van God (v...
TEKS: Hebreërs 13:20 TEMA: "... Die Ewige Verbond ..." 1. Wat word bedoel met die ewige verbond? 2. Wat maak dit spesiaal? 3. Wat is die verwantskap met die...
TEKS: Psalm 5 1. Dawid se SMEKING (vv 1-4) 2. Dawid se SAAK (vv 5-10) Stelling oor God (vv 5-7) Stelling oor homself (vv 8-9) Stelling oor sy teenstanders...
TEKS: Psalm 132:7 1. Wat is aanbidding? 2. Waar & wanneer moet aanbid word? 3. Wat behels gemeentelike aanbidding? 4. Hoe moet ek voorberei vir...
1. Dawid se VERKNORSING (vv 1-3); 2. Dawid se VERTROUE (vv 4-9). Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Lukas 23:13-25 Prediker: Henri Marais
1. Die REBELLIE van die Mens (vv 1-3); 2. Die RESOLUSIE van God (vv 4-9); 1. Die RAAD aan die Mens (vv 10-12). Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Psalm 1 1. Die VEREISTE? = Geloof! 2. Die VOORDELE? = Onderskeidingsvermoë; Vastigheid; Versadiging & Vrug! Franz Greffrath
Teks: 1 Petrus 1:22 - 2:3 Jean Nortier
TEKS: Nehemia 9:16-17 Vyf Bybelse Waarhede oor Vergifnis, nl. Die … 1. God 2. Gronde 3. Genade 4. Grootsheid 5. Gevolge … van vergifnis. Prediker:...
TEKS: Matteus 22:1-14 Prediker: Franz Greffrath
TEKS: 2 Konings 22-23 TITEL: ‘HERE, stuur herlewing!’ Sewe Kenmerke van Egte Herlewing: 1. Die Produk van Goddelike Ingryping; 2. Hernude Geestelike...
TEKS: Efesiërs 4:4-6; 5:6-16 TEMA: Die Opdrag tot Eenheid in Christus - in Liefde en Waarheid Prediker: Ferdie Mulder
TEKS: Efesiërs 6:23-24 TEMA: God se Guns & Genade in Christus Prediker: Franz Greffrath
TEKS: Efesiërs 6:18-20 TEMA: Die Noodsaaklikheid van Gebed Die realiteit van die geestelike stryd noodsaak dat ons: 1. WAT? = Bid; 2. WIE? = vir jouself,...
TEKS: Efesiërs 6:10-17 TEMA: Geestelike Oorlogvoering 1. BESEF jou behoefte na die wapenrusting van God (vv.10-13); 2. BEKLEE jouself met die wapenrusting...
Hebreërs 10:32-39 Ferdie Potgieter
Showing the latest 20 of 862. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_4xkrqrxb39b0m9mt93yagm34aa/episodes