AGS Dinamika Preke podcast artwork

AGS Dinamika Preke

by AGS Dinamika · EN · Religion & Spirituality

Preke van AGS Dinamika

157episodes
2024first episode
Weeklynew episodes
29 mintypical episode

Latest episodes

  1. Jesus se geboorte Naam

    Jesus het voor Sy geboorte twee name gekry. Een word al vir eeue gebruik terwyl die ander een ‘verdwyn’ het. Sy ander Naam is meer as net iets wat ons Hom...

    22 min
  2. Wees 'n Cheerleader

    Iemand wat in jou glo het die potensiaal om die rigting van jou lewe te verander. Wie glo in jou? Wie is jou cheerleaders? Barnabas was Paulus en Markus se...

    30 min
  3. Net een sin

    Paulus skryf 1 lang sin wat soveel waarheid inhou... Wie is jy in Christus? Wat is jou kondisie? Wat is God mee besig? Wat is jou doel? Wat is God se hart...

    26 min
  4. Back to the Future

    Om geloof vir die toekoms te hê beteken dit dat ons soms nodig het om terug te kyk in die verlede. Dit wys dat die Here getrou was en weer getrou sal wees....

    21 min
  5. Sy Kruis Bou Ons Huis

    HUIS is meer as net 'n gebou, dis 'n atmosfeer en 'n kultuur. Huis is waar die hart is. Jesus is nou besig om vir jou 'n huis te bou in die hemel, maar tot...

    28 min
  6. Gaan wees Lekker

    Wat sout is vir kos is ons as kinders van die Here vir hierdie wêreld. Ons gee geur, kwaliteit en keer dat dit nie ‘vrot’ nie. Ons is daar om God se ‘geur’...

    30 min
  7. Die lewe is beter in KLEUR

    Om Sondae kerk toe te gaan is baie meer as om net daar te wees. Elke kind van die Here het ? verantwoordelikheid teenoor mekaar. Dis belangriker as wat ons...

    30 min
  8. Dun gesmeer

    God is sigbaar deur Jesus... En die Volheid van God is vir ons gegee! Kom ons leef vanuit Sy Volheid.

    24 min
  9. Agter jou skild

    Almal van ons kruip weg agter ons Skild... Maar is dit so effektief soos wat jy dink? Die aanvalle kan gekeer word, kom ons staan in geloof op Sy Woord!

    30 min
  10. Het jy nog.....adrenalien?

    Ons mag nooit gewoond raak aan dit wat ons het as kinders van die Here nie. Daar is christenne in lande wat vervolg word wat enigiets sal wil gee om te kan...

    33 min
  11. a.g.v. of t.s.v.

    Is jy 'n agv-mens of 'n tsv-mens? As ons nie ons gedagtes gevange neem nie word ons gevangenes van ons gedagtes. Neem 'n vooruitgedateerde besluit dat Jesus...

    25 min
  12. Die Leeu en die Reus

    Hierdie lewe is nie aldag maklik om te leef nie. Jesus het dit baie duidelik vir ons geleer. Selfs in moeilike en uitdagende tye waarin ons leef met leeus en...

    30 min
  13. Wie het jou vertel?

    God vra die mens 3 vrae in Genesis 3. Mag ons groei soos ons Sy vrae in ons lewens ook antwoord.

    29 min
  14. Hoe verf jy?

    Ons mag nooit toelaat dat ons verhouding met die Here stagneer nie. Die Here het ons geroep om Hom met passie en energie te dien. Daar moet altyd vordering...

    29 min
  15. Skryf jou toets

    Ons het 'n keuse: wees tevrede met 'n gemiddelde lewe of kies die lewe in oorvloed. Die Here berei ons voor en dan kom die toets en daarna die deurbraak en...

    33 min
  16. Waar God my ontmoet

    Waar God MY Ontmoet… Dis soms nie waar ons verwag nie, maar die Here sien ons en Hy ontmoet ons net daar waar ons is.

    26 min
  17. Waar's my groei?

    Ons beleef soveel kere in die lewe dat ons al verder moes gewees het, meer gegroei het. Soms voel dit of dit die een ding na die ander gebeur, soos ? muur...

    19 min
  18. Wees sterk en doen die werk

    Jy het werk op aarde wat net jy vir die Here kan doen. Dawid moes oorlog maak, Salomo moes tempel bou en jy? Ons word soms moeg, ons verstaan nie altyd die...

    34 min
  19. Krywastoot maak jou dood.

    Ons as mens is so goed met verskonings, hoekom ons sekere dinge NIE kan doen nie. Ons gaan moet leer om die regte goed te glo oor wie die Here vir ons sê ons...

    34 min
  20. Wat wil jy hê ?

    Die Here vra jou ‘n vraag... Hy nooi jou na ‘n beter toekoms!

    26 min

Showing the latest 20 of 157. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_07s3xp6qaxbrjbs661nhg6t1nr/episodes

More religion & spirituality podcasts →