Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese inligting, tendense en tegnologie wat die toekoms van boerdery vorm, maar gesels ook op grondvlak met die mense wat die hart van boerdery uitmaak. Luister gerus na Agriskoops – vir jou daaglikse oes van landboukennis.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Angelique Botha. Sy gee is oorsig oor iMPAC Cropsure en wat hulle bied binne...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met dokter Gerhard Verdoorn. Hy is die bestuurder van CropLife SA se produkverantwoordelikheids-organisasie. Hy gesels oor...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Riaan van Zuydam by die maatskappy Limagrain, wat by die maatskappy verantwoordelik is vir mielieprodukontwikkeling....
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsbestuurder by Design Biologix, Carlo Smuts. Hy vertel meer oor die maatskappy en wat hulle boere bied....
Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn gesprek deur die uitvoerende direkteur van Saai, doktor Theo de Jager Hy deel meer oor die lede van Saai en wie...
Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn gesprek deur die hoofbestuurder van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die belangrikheid van georganiseerde...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Hy gesels oor sonkrag vir jou plaas en wat die maatskappy Sonfin...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die verkoopsbestuurder by Sonfin, Tiaan Schutte. Hy gesels oor sonkrag vir jou plaas en wat die maatskappy Sonfin...
Op vandag se Agriskoops luister ons na die uitvoerende hoof van AfriForum Kallie Kriel en die voorsitter van die Stokwe-Ndela koninklike familie, Bhekisizwe...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarking- en verkoopsbestuurder by Agrihawk, Evert Potgieter. Hy gee ʼn oorsig oor die maatskappy en wat hulle...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Michael Neveling van die maatskappy FRD Poultry Farming Equipment. Hy verduidelik watter produkte FRD aan boere bied...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die werklike koste van produksie en verduidelik hoe die...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die uitvoerende hoof van TLU SA, Bennie van Zyl. Hy gesels oor die rol van landbou en boere binne die breër...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Arno Moore van BISA (Bio-Insectaries SA) Hy verduidelik hoe hulle biologiese metodies toepas om vlieë op plase te...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die ekonoom Waldo Krugell. Hy gesels oor die finansiële impak van die besluit deur die VSA om Suid-Afrika vanaf...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die operasionele bestuurder van die Ikusasa Groep, Raymond Baker. Hy gee ʼn oorsig van wie hulle is, die senior bestuur...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die Streekhandel-bemarkingspesialis by Engen, Marvin Nelson. Hy gesels verder oor Engen produkte wat ontwikkel is...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van ingenieurswese by die maatskappy FarmRanger, Marius van der Merwe. Hy gesels oor die omvang van...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die algemene bestuurder by Agri-Expo, Breyton Milford. Hy vertel meer oor die 31ste Statebondslandboukonferensie wat...
Showing the latest 20 of 201. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_00235nzxnnaqxvg3s4hc7p29d9/episodes