by Willem Steyn · AF · Religion & Spirituality, Christianity
Weeklikse Afrikaanse prediking vanuit Gereformeerde Kerk Potch Bult, gefokus op Skrifgetroue uitleg en toepassing vir die alledaagse lewe.
93episodes
2025first episode
Weeklynew episodes
26 mintypical episode
Latest episodes
Eksodus 30:1-9; Matteus 2:1-12; 2 Korintiërs 2:14-16; Wierook vir die Here
27 min
1 Tessalonisense 3:11-4:12 Om met liefde te lewe in ‘n liefdelose wêreld
Liefde: die groot ideaal
Liefde is die ideaal.
Dis die vertekpunt en die dryfveer vir die hele Christelike lewe.
Die probleem is net, dat die ideaal gestel...
19 min
1 Tessalonisense 2:17-3:13 As deel van Christus se strydende kerk, moet ons mekaar versterk en bemoedig in die geloof
Paulus-hulle en die gelowiges in Tessalonika is geweldadig uitmekaar uit geskeur.
In Handelinge 17 word daar vir ons beskryf hoe die gelowiges met ’n groot...
23 min
Kolossense 2:6-3:17 ʼn Gedoopte trek nuwe klere aan
26 min
Openbaring 1:1-20 Kyk! Ons Oorwinnaar is by ons, Hy sorg dat ons sy kerk bly
Dit gaan vanoggend oor die Here, wat as ons Oorwinnaar oor die die dood en die sonde by ons is. Ons Here Jesus Christus is by ons en Hy sorg dat ons sy kerk...
21 min
1 Tessalonisense 1:1-10 God gee geloof, liefde en hoop – en almal praat daaroor
As ons praat van die evangelie wat deurbreek in die wêreld, van God wat sy koninkryk op aarde kom vestig – dan sien ons iets hiervan in Tessalonika.
Die...
23 min
Markus 4:35-41 Besit ontsag vir Hom wat die storm stilmaak
24 min
Lukas 18:35-19:10 Die Here sien sondaars raak – ook hierdie een
25 min
1 Konings 8:22-30; 46-53 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil omdat ons aan U behoort
29 min
1 Konings 8:22-30, 46-51 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons staat maak op U vergifnis
23 min
1 Konings 8:22-30; 41-45 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons besef te midde van stryd kan ons op U vertrou vir uitkoms volgens U volkome wil…
26 min
1 Konings 8:22-30, 41-43 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons vreemdelinge sal verwelkom
22 min
1 Konings 8:33-40 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons besef U ken ons harte…
28 min
1 Konings 8:22-32 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil dat ons streef na reg en geregtigheid
21 min
1 Konings 8:22-53 Here, bou ons, U kerk, volgens U wil…
33 min
2 Petrus 1:1-15 Jy moet in jou godsdiens bly groei!
26 min
Efesiërs 1:1-23 Hou vas aan God se genade en kom met vrymoedigheid na sy tafel
31 min
1 Konings 22:52 - 2 Konings 1:18 Vuur uit die hemel – God oordeel hulle wat Hom uittart, maar betoon genade aan hulle wat Hom met liefde dien
27 min
1 Konings 22:52 - 2 Konings 1:18 Watter getuienis laat jy agter wanneer jy nie meer hier is nie?
27 min
2 Kor 5:14-6:13 Ons roeping om te getuig van Jesus Christus
26 min
Showing the latest 20 of 93. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_7hvwv360rwatqtvdsxq36tfreg/episodes