As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
Naomi Philander vertel meer oor KANSA se pruikprogramme en Knitted Knockers.
Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
Gavin Kestir is KANSA se dienstebestuurder van sorgtuistes. Hy vertel waar hulle in die proses is om so ‘n tuiste in Nelspruit op te rig.
KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
Cisca Loggenberg van KANSA verduidelik hoe sfitingstoetse werk, wat KANSA jou bied, hoekom jy dit moet doen, en hoe gereeld dit nodig is.
November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met...
Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels alles oor die naweek se krieket, rugby en nog meer met Laeveld Brunch.
Oktober is borskankerbewusmakingsmaand. Sharon Venter, KANSA se Koördineerder vir Versorgingsoorde in George en die Dienskoördineerder vir palliatiewe sorg,...
Kinders wat met kanker gediagnoseer word het spesiale behoeftes wat verskil van die van volwassenes. KANSA bied daarom spesifieke ondersteuning. Anina...
KANSA bied mense wat met kanker gediagnoseer word telefoniese beradingsdienste in 'n verskeidenheid tale wat landwyd beskikbaar is. Maatskaplike werker,...
Vlooi Venter, 'n opleier en kliniese verplegingspesialis by KANSA, vertel meer oor die kliniese ondersteuning wat die die organisasie vir pasiënte en hul...
Dorothy du Plooy is KANSA se dienste spesialis wat nasionaal verpleginsondersteuning en hulp met stomas bied.
Karin klim op 'n vliegtuig, maar daar sit iemand op "haar" sitplek. Sports volg in die beknopte spasie... Oe-ê-ê.
Innibos is vir die eerste keer sedert 2019 weer die naweek aangebied en dit was 'n dawerende sukses. 100.5FM het vir die drie dae regstreeks uitgesaai vanaf...
Watter liedjie sal vir jou altyd lewendig bly? Amanda gaan vind uit wat luisteraars as hul Goue Oues beskou.
Lila Swift, 'n boorling van die Laeveld, het onlangs haar eerste enkelsnit en musiekvideo vrygestel. Sy gesels met Amanda oor liedjies skryf, hoekom Taylor...
Anneke van Schoor van Lowveld Venom Suppliers gesels met Sonop Ontbyt oor slange in die Laeveld.
Prof. David Mabunda is gisteraand ingehuldig as president van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT). Hy sal vir die volgende twee jaar...
Karin gee mos glad nie om, om daarop aan te dring om die bestuurder te sien nie. Sy het dit veral nodig gevind om te kla toe sy probeer om van 'n spesiale...
Showing the latest 20 of 151. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_0sj68nm0k9b679yj9h4rkmbws8/episodes