100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER podcast artwork

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

by 100.5FM Radio Laeveld · AF · Music, News

As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.

197episodes
2026first episode
Severalepisodes a week
11 mintypical episode

Latest episodes

  1. Help Luca om na 'n meer onafhanklike toekoms te stap

    Die vierjarige Luca Naidu is sowat twee jaar gelede met periventrikulêre leukomalasie (PVL) gediagnoseer. Weens dit het Luca spastiese diplegie ontwikkel –...

    5 min
  2. Wat wag in 2027 op Mahindra

    Nico Grobler, nuwevoertuigbestuurder by Mahindra Nelspruit, sê wat hou 2027 vir ons in.

    9 min
  3. Inspirasie vir ander hul groot droom

    Hulle koester groot drome en planne om 'n verskil in ander se lewens te maak tydens hul termyn as onderskeidelik Mev. Mpumalanga Ambassador en Charity, sê...

    9 min
  4. Lego Legends

    Die Laeveldse span, die Lego Legends, het onlangs as deel van die Lego League, wat STEM-onderwys bevorder, ter plaatse navorsing gedoen oor hoekom dit...

    15 min
  5. Lewer kommentaar oor die voorgestelde Koalisie-wet

    Die Parlement beraadslaag oor die Wysigingswetsontwerp op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture. Rob Hutchinson van Dear SA verduidelik wat jy moet weet...

    6 min
  6. Securicon gerat vir jou vakansietyd

    Securicon berei voor vir die vakansietydperk wat oor ongeveer 'n maand afskop. Callum MacPherson gesels met Laeveld Brunch.

    11 min
  7. Mahindra Nelspruit:

    Nico Grobler van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive oor nuwe voertuigverkope.

    8 min
  8. Medisinale plante in jou tuin – natuurlike helpers om jou deur die vakansie te help

    Daar is ’n paar medisinale plante wat ons in ons eie tuine kan plant en wat handig te pas kan kom tydens die vakansietyd. Organiese groentetuinkenner Elzabé...

    14 min
  9. Securicon: Veiligheid begin voor iets verkeerd loop

    Desember kom vinnig nader, en soos jy bes moontlik vakansieplanne maak, het misdadigers planne van hul eie. Selfs op jou selfoon, sê Callum MacPherson en...

    13 min
  10. Jabberwock keer terug na Wêreldkampioenskappe

    Die Jabberwock-span het onlangs aan die Wêreldkampioenskap in Adventure Racing deelgeneem in Corsica. Harry Wiltshire en Sara Archdeacon vertel vir die...

    14 min
  11. Sluit aan by die polisie

    Die polisie wil hê jy moet by hulle aansluit. Lt. Kol. Jabu Ndubane en kapt. Mduduzi Hlubi vertel hoe werk die aansoekproses.

    7 min
  12. Skankane Vervoer: Hier vir jou sedert 2004

    Skankane Vervoer is al meer as 20 jaar in die plaaslike vervoerbedryf. Johan Moller gesels met Sonop Ontbyt.

    14 min
  13. Mahindra Nelspruit: Tweedehandse voertuie

    Hoekom kies meer Suid-Afrikaners tweedehandse voertuie bo nuwes? Nico Grobler van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive.

    9 min
  14. Navorser: Oorweeg gerus konynvleis

    Len Coetzer is 'n navorsingstegnikus by die Mpumalanga Departement van Landbou. Hy verduidelik die sosio-ekonomiese en gesondheidsvoordele wat konynvleis bied.

    12 min
  15. Luilekker Sondag: Reon van Aardt

    Die plaaslike musikant Reon van Aardt was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.

    9 min
  16. Kabeldiefstal bly massiewe probleem

    Callum MacPherson van Securicon sê vir Laeveld Brunch kabeldiefstal is 'n massiewe probleem.

    12 min
  17. Helena Hettema kom hou kabaret én digkunsaand in die Laeveld

    Die gevierde en bekroonde kabaretkunstenaar, aktrise, liedjieskrywer en digter, Helena Hettema, hou volgende week twee verskillende vertonings in...

    10 min
  18. Mahindra Nelspruit: Bespaar op jou voertuig voor die einde van die jaar

    Wat kos jou voertuig jou regtig? Nico Grobler, die nuwe voertuig verkoopsbestuurder by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.

    14 min
  19. The Raven Protocol

    In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n...

    17 min
  20. Lefpa verleng Laeveld-brandseisoen

    LEFPA het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaar toestande. André Scheepers gesels met...

    6 min

Showing the latest 20 of 197. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_2x6091pp63a60thczeh3cxg1ed/episodes

More music podcasts →