As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Die vierjarige Luca Naidu is sowat twee jaar gelede met periventrikulêre leukomalasie (PVL) gediagnoseer. Weens dit het Luca spastiese diplegie ontwikkel –...
Nico Grobler, nuwevoertuigbestuurder by Mahindra Nelspruit, sê wat hou 2027 vir ons in.
Hulle koester groot drome en planne om 'n verskil in ander se lewens te maak tydens hul termyn as onderskeidelik Mev. Mpumalanga Ambassador en Charity, sê...
Die Laeveldse span, die Lego Legends, het onlangs as deel van die Lego League, wat STEM-onderwys bevorder, ter plaatse navorsing gedoen oor hoekom dit...
Michelle Ann Vogt is onlangs as Mev. Mpumalanga 2026 gekroon. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
Die Parlement beraadslaag oor die Wysigingswetsontwerp op Plaaslike Regering: Munisipale Strukture. Rob Hutchinson van Dear SA verduidelik wat jy moet weet...
Securicon berei voor vir die vakansietydperk wat oor ongeveer 'n maand afskop. Callum MacPherson gesels met Laeveld Brunch.
Nico Grobler van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive oor nuwe voertuigverkope.
Daar is ’n paar medisinale plante wat ons in ons eie tuine kan plant en wat handig te pas kan kom tydens die vakansietyd. Organiese groentetuinkenner Elzabé...
Desember kom vinnig nader, en soos jy bes moontlik vakansieplanne maak, het misdadigers planne van hul eie. Selfs op jou selfoon, sê Callum MacPherson en...
Die Jabberwock-span het onlangs aan die Wêreldkampioenskap in Adventure Racing deelgeneem in Corsica. Harry Wiltshire en Sara Archdeacon vertel vir die...
Die polisie wil hê jy moet by hulle aansluit. Lt. Kol. Jabu Ndubane en kapt. Mduduzi Hlubi vertel hoe werk die aansoekproses.
Skankane Vervoer is al meer as 20 jaar in die plaaslike vervoerbedryf. Johan Moller gesels met Sonop Ontbyt.
Hoekom kies meer Suid-Afrikaners tweedehandse voertuie bo nuwes? Nico Grobler van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive.
Len Coetzer is 'n navorsingstegnikus by die Mpumalanga Departement van Landbou. Hy verduidelik die sosio-ekonomiese en gesondheidsvoordele wat konynvleis bied.
Die plaaslike musikant Reon van Aardt was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
Callum MacPherson van Securicon sê vir Laeveld Brunch kabeldiefstal is 'n massiewe probleem.
Die gevierde en bekroonde kabaretkunstenaar, aktrise, liedjieskrywer en digter, Helena Hettema, hou volgende week twee verskillende vertonings in...
Wat kos jou voertuig jou regtig? Nico Grobler, die nuwe voertuig verkoopsbestuurder by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n...
Showing the latest 20 of 228. Every episode is in the API: GET /v1/podcasts/pod_5y7m15b7ejbjcsm89xmapf9twj/episodes